-
Hy het dit Vir Jou Gedoen
Wel, hier is ons. Dis die dag wat ons “Goeie Vrydag,” noem. Ja, dis die dag waarop daardie verskriklike, ondenkbare daad plaasgevind het, sodat, die grootste liefdesdaad vir ...
-
‘n Groot Belofte
Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal “onortodoks,” en absoluut onverwags was. Ons staan dikwels in verwondering wanneer ons in die Evangelies van sy lewe ...
-
Maar dan Struikel Jy
Oor net ‘n paar dae sal ons daardie verskriklike dag, “Goeie Vrydag,” die dag toe Jesus in die openbaar aan die Kruis vasgespyker is, herdenk. Dis ondenkbaar dat ...
-
Ten Spyte van jou Beste Voornemens
Dit is een ding om goeie voornemens te hê, maar dit is heeltemal ‘n ander ding om hulle uit te voer. Daar is nie ‘n persoon op hierdie aarde wat nog nooit met die ...
-
Daardie Diepgewortelde Skuldgevoel
There are many obvious things about each one of us that are there naturally because they’re encoded in our DNA; handed down from generation to generation. But there’s another ...
-
Wanneer die Heilige Gees ons Verlaat
Sê my, wat is die verskil tussen om die reëls te volg en om Jesus te volg? Hoekom kan ons nie eers die padreëls gehoorsaam nie, en tog verander alles wanneer ons Jesus volg? ...
-
Wette Los nie Probleme Op Nie
As jy mooi kyk na hoe regerings oor die algemeen wetgewing formuleer en uitvaardig, sal jy vind dat dit grootliks reaktief is. Iemand doen iets waarvan hulle nie hou nie, daarom ...
-
Die Definisie van Mislukking
Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag ...
-
‘n Plan Vir Môre
Dit is regtig snaaks, dat alhoewel ons weet dat ons eendag van hierdie lewe na die volgende sal oorgaan, leef ons daagliks asof ons vir ewig op hierdie aarde gaan lewe. Ons het ...
-
Heeltemal Waardeloos
Die aanloklikheid van al die dinge wat geld kan koop, word by die dag groter. Ons ekonomiese stelsels word al hoe vaardiger om ons van ons swaarverdiende geldjies te skei. ...
-
Dinge Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie
Die storie waarmee die wêreld ons deesdae wil indoktrineer, gaan basies so: leef ‘n goeie lewe en wees gelukkig. Dit klink nogal goed, maar daar is ‘n gevaarlike ...
-
‘n Weerspieëling van Jou Geloof
Ons geloof, joune en myne, bestaan nie in afsondering nie. Dit word beïnvloed deur ons omstandighede, die samelewing; en dít wat om ons aangaan. Ons geloof is veronderstel om ...
-
Jou Getuigskrif
Kan ek jou gou ‘n vraag vra: hoe ryk is jy? Want as jy oor die basiese lewensbehoeftes beskik – water, kos, klere en huisvesting – dan is jy in elk geval ryker as wat jy ...
-
Die Rykdom van sy Heerlikheid
In ‘n wêreld wat al hoe meer welvarend word, word dit vir ons moeiliker en moeiliker om ‘n grens tussen ons behoeftes en ons begeertes te trek. Ja, en ons raak so ...
-
Vervulling vir Jou Siel
Tevredenheid. Bevrediging. Vervulling. Daardie drie woorde spreek van volledigheid, van welstand, van die lewe wat elkeen van ons so graag wil hê … maar van ‘n lewe wat die ...
-
Verwag Groot Dinge!
Ek wonder of ons, wanneer ons bid, nie soms met baie lae verwagtinge na God gaan nie? Hoor Hy my regtig? Gee Hy waarlik om? Is Hy selfs daar? Lae verwagtinge inderdaad. Moet my ...
-
Praat Openlik van die Kruis
Die rede waarom ek doen wat ek doen; die ding wat my elke oggend uit die bed laat opstaan, is ‘n intense begeerte om soveel mense as moontlik van Jesus te vertel. Ongelukkig ...
-
Die Liefde Vergaan Nooit
Ons het ‘n wonderlike vermoë om te fokus op die dinge wat op die ou end glad nie saak maak nie. En as hulle op die lange duur nie saak maak nie, moet jy jouself afvra: is ...
-
Ongelooflik, Wonderlike Genade
Genade is deesdae ‘n seldsame kommoditeit. Die wêreldstelsel verwag van jou om te konformeer en te presteer. Dit verwag van jou om jou ou klein rolletjie as ‘n ...
-
Geloof en Vertroue
Hou jy ook daarvan om by mense wat ‘n gevoel van rustige selfvertroue en van stille tevredenheid uitstraal, te kuier? Om by hulle te wees, laat jou sommer beter oor jouself ...
-
Knorrigheid is Aansteeklik
Party dae, is ek knorrig en iesegrimmig. Jy het sekerlik ook dae wat jy knorrig is! Weet jy, knorrigheid is aansteeklik. Hopelik gebeur dit nie te gereeld nie, maar ons weet dit ...
-
Wag Daarvoor
Ons het in die weermag ‘n gesegde gehad: “Maak gou en wag.” Dit het gelyk of ons altyd aangejaag word om betyds iewers te wees, net om ure lank te staan en wag vir iets ...
-
Hoe om Sterk Te Wees
Hier is nou vir jou ‘n ware paradoks: wanneer ons op ons swakste voel, het ons krag die nodigste. Dit is wanneer dit lyk of ons krag ons verlaat het, dat dit ons grootste ...
-
‘n Instrument van die Here
Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ...
-
Moenie Speletjies Met God Speel Nie
As kinders het ons graag ons ouers se geduld getoets. Ons wou sien hoe ver ons hulle kon druk en ons wou ontdek waarmee ons kan wegkom. Dit is alles deel van grootword, nè? Maar ...
-
Moenie die Duiwel Vatkans Gee Nie
Ek is seker jy het opgemerk dat mense deesdae baie kwaad in hulle ronddra. Ja, ek weet, daar is inderdaad genoeg dinge in die wêreld aan die gang om ‘n mens die hele tyd kwaad ...
-
Haat Jou Sonde
Dit is verstommend hoe gereeld ons die splinter in iemand anders se oog raaksien en hom oordeel, terwyl ons blind is vir ons eie swakhede en mislukkings. As ons maar net so ‘n ...
-
Onderskei Jouself
Wanneer ek stil word en my eie hart ondersoek, word ek hartseer as ek besef hoe ek so deur die kultuur waarin ek leef, beïnvloed word, soveel so dat ek ‘n sterk gevoel van ...
-
Liefde is …
Party mense vra die vraag: “Waarom iets in ses woorde sê, as jy dit in sestig kan sê?” Ek was nog altyd geneig om dit anderste om te wil doen! ‘n Blomryke styl kan ...
-
Word Vinnig Wys
Onthou jy dat jy ook destyds jonk en koppig was? Ek onthou beslis; ek onthou die dinge wat ek in my jeug gedoen het! As ons maar die horlosie kon terugdraai en ‘n ou kop op ...
-
Wie moet Wraak Neem?
Wat is die een ding wat jy begeer wanneer iemand jou, of iemand vir wie jy omgee, kwaad aandoen; wanneer jy so briesend kwaad is, dat jy wil ontplof? Jy begeer wraak. Soete wraak. ...
-
God se Groot Werke
Het jy al ooit daarna gesmag om iets “groots” vir God te doen? Het jy al gedroom dat Hy kragtig deur jou in ander mense se lewens sal werk? Vir baie mense bly dit ...
-
Hoe Sal ‘n Wêreld Sonder Liefde Lyk?
Kan jy jou ‘n wêreld sonder liefde voorstel? Dis ‘n verskriklike gedagte, nè! Maar vir baie mense is dit nogal maklik en dit verg nie veel verbeelding van hulle kant af nie, ...
-
Waarborg Sukses
Die onderwerp vir vandag is: sukses. Jou sukses in die koninkryk van God. En as jy ‘n bietjie skepties is, dan is dit goed, want wanneer iemand in een asem van God se Woord ...
-
Laat Daar Lig Wees
Soms maak die lewe glad nie sin nie. Die goed wat in jou lewe, jou hart, jou gesin en jou werk aangaan … maak net nie sin nie. Wat jy nodig het, is iemand om ‘n lig op dit ...
-
Wat Is Goed?
Ons leef in ‘n wêreld van skerp kontraste. Swart en wit. Lank en kort. Ryk en arm. Jonk en oud. Maar die belangrikste van al hierdie is: goed teenoor kwaad. Nouja, wat is ...
-
Raak Ontslae van jou Boosheid
Dit lyk asof die enigste manier om heeltemal weg te bly van die boosheid wat hierdie wêreld regeer, is om jouself toe te sluit en ‘n geslote bestaan te voer. So sal jy kan ...
-
Hoe Sal Jy Weet?
Jy moet altyd versigtig wees as iemand beweer dat hy die een of ander spesiale insig, wat niemand anders ontvang het nie, het. En tog, as Christene, is dít presies wat ons kry ...
-
Moeilike Vrae
Wonder jy ooit watter rol God daarin gespeel het wanneer probleme oor jou pad kom? Het Hy per ongeluk daardie probleem misgekyk, of was dit al die tyd deel van sy plan? En indien ...
-
Wanneer Jy Net Sommer Weet
Have you ever wondered why God, in His wisdom, chooses to say the same thing in His Word over and over again? It’s a question I’ve asked myself often. Why would He do that? I ...
-
Satan se Aanklag
Daar word in die Bybel na Satan as ‘n bedrieër en ‘n aanklaer verwys. Maar het jy al ooit daaraan gedink dat hy selfs vir God van iets beskuldig het? Wel, dit is ...
-
Gee die Here ‘n Kans
Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is besig om diamante te delf, maar na maande se uitputtende, sielsvernietigende werk is jy nie suksevol nie. Geen diamante nie! Niks nie! ...
-
Die Here Sal Jou Beskerm
Kan jy jou voorstel hoe absurd die begrip destyds was, dat ‘n koning vir sy volgelinge ‘n dienskneg kan wees? Nee, my vriend, die enigste konteks waarin daardie twee ...
-
Jou Pyn sal in Vreugde Verander
God het die vermoë om ons grootste rampe te neem en dit in sy grootste oorwinnings te verander. En daar is geen groter ramp in die geskiedenis van die mensdom as die lewelose ...
-
Kies Jou Vriende Versigtig
Na wie se raad luister jy? As jy getroud is, is jou gade hopelik nommer een op daardie lys. Maar wat van die res van jou binnekring? Wie is hulle, en moet hulle regtig in jou ...
-
Sien om na Ander se Behoeftes
In hierdie moderne tyd waarin ons leef, sien jy soveel mense wat met groot lawaai op hul regte aandring. Die gevaar is dat dit ons ook kan beïnvloed om te dink dit is ons reg om ...
-
Sy Beloftes is Waar
Ek wil jou vandag ‘n baie belangrike vraag vra: Dink jy God kan vertrou word? Hy maak immers nogal baie beloftes in sy Woord. Party van sy beloftes lyk eerlikwaar verregaande in ...
-
Bewys Empatie
Die wêreld waarin ons leef is baie mededingend. Mense wil al die aandag op hulle gevestig hê. Mense dring aan op poste, op indiensneming, op bevordering, op erkenning. Ja, dit ...
-
Wees Dapper
Wat hou die toekoms vir jou in? Ek is seker jy het alreeds goeie planne gemaak vir die jaar wat voorlê. Ons het tog almal. Maar dalk is daar ook ‘n paar onweerswolke op die ...
-
Moenie Bekommerd Wees Nie
Op hierdie oomblik behoort alles wat tot op hierdie stadium in jou lewe gebeur het, tot die verlede. Jy kan nooit daarna teruggaan nie, maar jy kan toelaat dat dit by jou spook. ...
-
Wees Geduldig in Tye van Teëspoed
Beleef jy tans teëspoed? Wat is dit wat aan jou vreet? Wat beroof jou van jou lewenskwaliteit? En sê my, hoe goed hanteer jy dit? Dit lyk, ten minste so op die oog af, asof ...
-
Aan Watter Groep Behoort Jy?
Sedert die vroegste tye het die mensdom homself al in groepe verdeel – volgens geografie, kultuur, velkleur, politiek, selfs volgens die sportspan wat ‘n mens ondersteun. Wat ...
-
Die Obsessie om te Beheer
Die beste manier om te verseker dat dinge, wat ook al daardie “dinge” is, uitwerk soos jy wil hê dit moet, is om dit self te beheer. Natuurlik is dit die antwoord. ...
-
Die Drie Fases van Lewe
Dit is ironies dat jou besittings jou baie maklik kan besit. Die dinge wat God vir ons tot ons voordeel en vir ons genot gegee het, oorheers dikwels ons lewens. Hulle sê daar is ...
-
Ken God se Wil
Die enkele, grootste kwaal van Christene in baie dele van die wêreld, is ‘n gebrek aan Bybelkennis. Aan die eenkant smag hulle daarna om sy wil vir hulle lewens te ken. Aan die ...
-
Moenie die Vyand Aanbid Nie
Ons wêreld is deesdae so boos. Mense verwag dat ons, God se kinders, voor die bose moet neerbuig; ophou om vir God te getuig; en nie slegs saam met mense die dinge van hierdie ...
-
Bepaal Jou Prioriteite
Hoe gereeld evalueer jy jou prioriteite? Hoe gereeld weeg jy hulle in jou kop en hart op, om jou te help besluit watter van hulle bo aan die lysie behoort te wees? Wat moet ek ...
-
Wag vir ‘n Deurbraak
Om op enige terrein van jou lewe, waar jy ‘n deurbraak nodig het, op God te wag, kan ondraaglik wees. En het jy opgelet dat hoe groter jou behoefte is, hoe meer word jou ...
-
Juig en Treur
Hier is ontstellende navorsingsdata. Ons sal gemiddeld byna 17 jaar van ons lewens met ons neuse in ons selfone deurbring. Dit is 145 800 uur of 33% van ons wakker ure. Dit is ...
-
Staak jou Geheime Sondes
Oor die jare het ek en jy al gesien hoe ‘n hele paar prominente Christenleiers in sonde verval. En sonder uitsondering het hul ondergang ontstaan uit die een of ander ...
-
Die Here is Ewig
Ons lewens bestaan hoofsaaklik uit daaglikse sleurwerkies. Ek sê nie dit is ‘n slegte ding nie, dit is seker maar hoe die lewe is. Maar ons kan die risiko loop dat ons ...
-
Die Here Kan Baie Meer Doen
Elkeen van ons was seker al een of twee keer op moedverloor se vlakte. En as jy moed verloor, word jy desperaat. Wanhoop en moedeloosheid is albei simptome van ‘n laagtepunt. ...
-
Vestig Jou Hoop Op die Here
‘n Vriend in nood is ‘n vriend in dood. Ek sal só ‘n vriend op wie jy kan staatmaak; iemand wat deur dik en dun aan jou kant is, iemand wat vir jou skerm, vir jou ...
-
Die Here Maak Jou Innerlik Sterk
Het jy al opgelet hoe dit wil voorkom asof party mense geestelike krag het en vasbeslote is om deur die storms en orkane van die lewe te veg, terwyl ander soos hulpelose ...
-
Die Here Gee Jou Krag
Ons benodig krag, spoed en behendigheid om probleme te hanteer. Dit is wat ons nodig het wanneer dinge teen ons draai, wanneer twis, verwarring en pyn uit alle rigtings ons ...
-
Leef met Koersvaste Geloof
As die lewe maar net rosegeur en maanskyn was! As dinge maar net volgens plan sou verloop sodat ons fisies, finansieel en emosioneel fiks en gesond kon wees. As dit net … maar ...
-
Waar Vind ‘n Mens Rus?
Watter beeld kom by jou op as ek die woord “rus” noem. Sit jy iewers op ‘n tropiese strand, met palmbome wat saggies in die briesie wieg? Miskien sien jy jouself ...
-
Sal Jy Rus?
Dit is ‘n ware paradoks, ‘n raaisel, dat jy steeds alles behalwe goed uitgerus voel, selfs wanneer jy dit regkry om genoeg rus, genoeg slaap of ‘n blaaskans van ...
-
Word Deur die Heilige Gees Weer Gebore
Ons aanvaar dat ons ons klere moet was wanneer dit vuil word. Maar is dit nie snaaks dat ons die reiniging van ons siel, wat deur die daaglikse lewe in ‘n korrupte, sondige ...
-
Los Jou Dwaasheid
Nie een van ons hou daarvan om aan onsself as dwaas te dink nie en tog het ons almal al in ons lewens dwase dinge aangevang. En sonder uitsondering het ons daardie dinge gedoen ...
-
Vervang Vrees Met Uitdaging
Ek wil graag vandag die woord: angs met jou deurtrap. Die woordeboek beskryf angs as ‘n gevoel van vrees, benoudheid, onsekerheid en onveiligheid. Wanneer jy die woord hoor, ...
-
Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie
Mislukking is iets waaroor ons nie graag praat nie, want soos ‘kriptoniet’ vir Superman is, so is mislukking vreesaanjaend vir ons in hierdie wêreld van vandag; ‘n wêreld ...
-
Jou Krag om Vrees te Oorwin
Geloof, ware geloof in Jesus, is ‘n goeie ding. ‘n Baie wonderlike ding. En so leef jy in geloof, die gawes en vermoëns wat God jou gegee het, met al die beste ...
-
Leef Jou Geloof Uit
Hier is ‘n tameletjie. As jy iemand is wat in Jesus glo, hoe weet jy dat jou geloof in Hom die ware Jakob is? Want daar is dae wanneer jou geloof redelik treurig lyk, nie ...
-
Sorg Dat Jou Geloof Eg Is
Dit is ‘n natuurlike menslike reaksie om in iets of iemand bonatuurlik te glo. Elkeen van ons gaan op ‘n stadium na daardie “iets of iemand” om in te glo, ...
-
Moenie Wraak Neem Nie
In ‘n oomblik van woede, wanneer jy totaal oorbluf is oor die vreeslike onreg wat iemand jou so pas aangedoen het, lyk die begeerte na wraak so aanloklik en logies. Konflik ...
-
Vergewe Iemand Wat Berou Toon
Ons vermoë om te vergewe, joune en myne, is soos ‘n spier wat ons moet oefen sodat dit sterker kan word. Gelukkig leef ons in ‘n wêreld waar daar baie geleenthede is ...
-
Moenie die Struikelblok Wees Nie
Een van ons ou vriend, die duiwel, se gunsteling leuens is dat “klein sondetjies” nie saak maak nie. Ja wat, gaan maar voort, niemand sal agterkom nie! Dis net so ‘n ...
-
Struikelblokke Kom Verseker
Versoeking is nie ‘n onderwerp waaroor ons graag praat nie, want in die geheim is ons bang dat dit net ons is wat dit ervaar. Hoekom het ek hierdie slegte gedagtes? Hoekom ...
-
Rig julle Gedagtes op God
Daar bestaan baie groot spanning tussen die eenvoudige en ooglopende logika van dinge in hierdie wêreld en die oënskynlik onlogiese, bonatuurlike wysheid van God. Ek wonder of ...
-
Laat Jesus jou Transformeer
Ek weet nie van jou nie, maar ek vind dit moeilik om my eie diepgewortelde slegte gewoontes te verander. Trouens, as ons eerlik met onsself gaan wees, is dit byna onmoontlik. Dit ...
-
Kyk Op En Sien
Sê my, wat is die dinge wat jy werklik geniet om te doen? Jou stokperdjies, jou tydverdrywe, die dinge wat jou vreugde verskaf? Dit is lekker om net aan hulle te dink, maar in ...
-
Fokus op die Einde
Wel, die eerste week van die jaar is amper verby. Sê my, wat is jou plan vir die tweede, die derde, die vierde week? En nog belangriker, wat dink jy is God se plan vir jou lewe? ...
-
Kies die Eerbare Weg
Daar is deesdae baie dinge wat ons aandag aflei. Sommige van hulle is baie positief. Maar hulle neem bietjie vir bietjie toe en voor jy jou oë uitvee, is jy op ‘n ...
-
Vertrou Volkome op die Here
Het jy al opgelet dat wanneer jou motor ‘n slaggat tref, of jy op ‘n onverwagte skerp draai afkom, dit jou so ontwrig dat jy ‘n bietjie verskrik en bewerig voel? Sê my, ...
-
Laat God Die Beplanning Doen
Ons dink graag hierdie tyd van die jaar oor ons verwagtings, drome en planne vir die jaar wat voorlê. Miskien sal dinge hierdie jaar anders wees; miskien sal dinge verbeter en ...
-
Vertroue in Onseker Tye
Eksterne faktore sal sonder twyfel ‘n impak hê op hoe ons oor die lewe voel. Ja, hierdie faktore beïnvloed ons in alle situasies waarin ons onsself ook al op die oomblik ...
-
Omhels die Nuwe Jaar
Nouja, wat is jou planne vir die jaar wat voorlê? Is dit goeie planne wat ‘n gevoel van afwagting in jou hart wek? Of is daar ‘n ‘n donker wolk wat oor jou hang ...
-
Jy Kan Daardie Bergpiek Bereik
Wanneer laas was jy gekonfronteer deur ‘n berg wat so hoog is, dat dit onmoontlik gelyk het om uit te klim? Onthou jy hoe uitdagend dit gevoel het? Jy het voor jou siel ...
-
Dis Verby
Hier is ons, op die 31ste Desember, Oujaarsdag, die laaste dag van hierdie jaar. Sodra die oorlosie twaalfuur slaan, is dit verby. ‘Finish-en-klaar,’ afgehandel! Al is die ...
-
Volwasse Denke
Het jy al opgelet dat hoe meer jy jouself inspan om iets te doen wat die moeite werd is, hoe meer is jy geneig om versigtiger en stadiger te raak. Ja, jy word selfs ‘n ...
-
Daar’s ‘n Wedloop Wat Voorlê
Nouja, terwyl jy gereed maak om die nuwe jaar aan te durf, mag ek jou vra, waar is die wenpaal vir jou? Wanneer sal jou wedloop verby wees? Miskien dink jy dis ‘n bietjie ...
-
Kry Verwyte Agter die Rug
Round about now, most of us are processing the year that’s just been … How did it go? Was it a good one or a bad one? So … how did it go? Did you succeed, are you a better ...
-
En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort
Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan? Nege-en-negentig ...
-
‘n Lewe Namens Jou
Dwarsdeur die wêreld; in stede, dorpe, nedersettings, geïsoleerde landelike gebiede, selfs in verlate plekke, gaan die lewe onbewustelik voort. Iets wonderliks kan dalk op een ...
-
Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie
Hier is ons… alweer. Nog ‘n Kersdag in ‘n lang string van Kersdae. Hoe voel jy oor hierdie dag? Wat gaan jy daarmee maak? Die storie van Kersfees is ‘n ...
-
Lank, Lank Gelede …
Tweeduisend jaar gelede het Maria en Josef na Betlehem gegaan en die baba Jesus, is in ‘n krip; in ‘n stal, gebore. Dit klink amper soos ‘n sprokie. En weet jy wat ...
-
Hierdie Mal Plan
Hoe vier ons deesdae “Kersfees”? Ons vier dit met bome, blink versierings en kalkoene. En dit is op sigself redelik vreemd. Maar miskien doen ons dit, omdat die hele ...
-
Het Ek Regtig Redding Nodig?
Oor ‘n paar dae sal ons Kersfees, die koms van ons Verlosser na hierdie wêreld, vier. Maar dit laat die vraag ontstaan, ‘n vraag wat baie mense hulself afvra: Het ek ...
-
Dis Nie Wat Ek Wou Hoor Nie!
Vandag wil ek graag ‘n storie wat Jesus vertel het, met jou deel. Maar voordat ons wegspring, onthou dit: Hy vertel ons dikwels dinge wat ons nie wil hoor nie. Sy liefde is ...