... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Die Olie van die Heilige Gees

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Joël 2:28,29 Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien. In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.

Listen to the radio broadcast of

Die Olie van die Heilige Gees


Download audio file

Was jy al ooit te lank in die son? Ek onthou hoe ek as kind ‘n paar keer bloedrooi gebrand het. My ma het my met olyfolie gesmeer om die pyn te laat bedaar. Daardie olie, was die wonderlikste raat.

Nouja, ons het die laaste paar dae gesels oor hoe God vir Israel deur ‘n plaag van sprinkane en ‘n ernstige hongersnood vir hul sonde gestraf het. Dit was aaklig. Maar God se doel met ons lyding is altyd – altyd! – om ons te verlos.

God het deur die profeet Joël vir sy mense beloof dat ‘n goeie tyd op hulle wag, indien hulle na Hom toe sou terugdraai.

Joël 2:26,27 Julle sal oorgenoeg hê om te eet, julle sal die Naam van die Here julle God prys, Hy wat wonders vir julle gedoen het. My volk sal nooit weer in die skande kom nie. Dan sal julle besef dat Ek by Israel is, dat Ek die Here julle God is, dat daar buiten My nie ‘n ander is nie. My volk sal nooit weer in die skande kom nie.

Maar dit is nie al nie … nee, nie naastenby nie. Want daar was ‘n selfs groter seën wat God vir Sy volk beplan het … ‘n belofte wat God vandag nog vir Sy mense het:

Joël 2:28,29 Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien. In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.

My vriend, luister na my! Wanneer ons kies om ons van ons sondes te bekeer, wanneer ons met erns terugdraai na God, sal Hy sy Gees soos ‘n genesende balsem – selfs op die geringstes van ons uitstort.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Make your gift monthly to share more Living Hope!

Hearts are open to Jesus at Easter. Your monthly support will help reach millions around the world to share the hope of Christ.

Make it Monthly