-
In Depth Weekly Message: Join Berni Dymet as he opens God's Word to discover what God has to say into your life, today. Watch, listen or read. Whichever works best!
-
Daily Devotional taking you deeper into God's Word + closer to Jesus. Watch, listen or read. It's your choice. Even subscribe to have it delivered directly to you!
-
Daily 10 Minute Message exploring issues we all face in life ... from a different perspective; the sorts of things that really matter day-to-day. Listen or read. It's up to you.
-
Op Daardie Dag …
Die meeste van ons beskou aanspreeklikheid as ‘n goeie ding. Ons moet almal verantwoordelikheid vir ons dade aanvaar. Daar behoort ‘n beloning te wees vir goeie gedrag ...
-
Die Dag Kom!
Mense wil nie glo dat daar ‘n oordeelsdag kom nie; ‘n dag van die vurige oordeel van God. Hulle sê dit is onvanpas om op daardie manier aan ‘n liefdevolle God te dink ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Die Ware Toets van Karakter
Daar is tye in ons lewe wanneer ons net mooi siek en sat voel; wanneer dit lyk asof daar ‘n skaarste is aan die lewende water wat Jesus beloof het. En dit is in daardie ...
-
Gemaklike Christenskap
Ek wil vandag die bul by die horings pak en vir jou sê, dat daar nie iets soos “gemaklike Christenskap” is nie. Trouens, dis net mooi die teenoorgestelde! As jy net ...
-
Maar Weet Jy Regtig?
Wanneer jy ‘n nare fout begaan het – ek bedoel, ‘n baie slegte een – is dit een ding om te glo dat God jou vergewe het. Dit is heeltemal ‘n ander ...
-
Signs, Wonders & Miracles(Pt 1)
Do you believe in signs, wonders and miracles for today? The supernatural power of God disrupting the natural order of things by breaking into your, natural, mundane little old ...
-
My Skuld het Hy Betaal
Rentekoerse gaan op ‘n gereelde basis op en af. Wanneer hulle op is, vind diegene wat geld geleen het, dit al hoe moeiliker om hul skuld terug te betaal. En so is daar op ...
-
Uitgesoekte Versies
Ek het onlangs ‘n koffiebeker met die volgende inskripsie daarop aanlyn geadverteer gesien: Ek kan alles doen deur ‘n vers wat uit verband geruk is. Ek het ...
-
Word Nuuskierig
Het jy al ooit gevoel asof jy in ‘n groef verval het? Jy weet wat hulle sê; die verskil tussen ‘n groef en ‘n graf is die diepte daarvan. Maar of jy dit wil glo of ...
-
Bybels…Of Nie?
Op die oog af lyk dit asof daar baie standpunte is waarmee die Woord van God en hedendaagse denke bots. En wanneer dit gebeur, het ek en jy die keuse oor watter een om te volg. ...
-
Winkeltrollie Teorie
Ek dink die meeste van ons moes al dikwels besluit: Sal ek die inkopietrollie terugneem na die plek in die parkeerterrein wat daarvoor gemerk is, of sal ek dit net, soos ...
-
Ware Volwassenheid
Ek hou nie daarvan wanneer mense my seermaak nie. Dis soms opsetlik, ander kere nie. Niemand hou daarvan nie! Maar op daardie oomblik wanneer ‘n mens seerkry, is jou natuurlike ...
-
Myns Insiens
Ons het elkeen ons eie opinie oor baie dinge. Ons het opinies oor wat reg en wat verkeerd is; oor die politiek; oor beroemde persone; oor wat fout is met ons huweliksmaats; oor ...
-
The Top 10 Lies the Devil Wants You to Believe (Part 2)
Jesus said that You shall know the truth and the truth will set you free. Problem is, most of us don’t know a lot of the truth and the devil has an absolute field day in our ...
-
Beter Dae
Nog ‘n week is verby en dis alweer Sondag. Ek hoop dat jy vandag tyd opsy kan sit om God te aanbid en ‘n broodnodige ruskansie kan geniet. Vandag voel ek net lus om jou te ...
-
As Jy Glo, Sal Jy…
Kan ek jou vra om terug te dink aan jou gedrag gedurende die vorige week. Vra jouself: Waaroor het ek gedink? Wat het ek gesê? Wat het ek gedoen wat ek weet, absoluut ...
-
Terug Na Job
Dit is maklik om hoop vir die toekoms te hê wanneer dit goed gaan. Maar wanneer dit nie goed gaan nie, kan ‘n gevoel van hopeloosheid, selfs van moedeloosheid, intree. En ...
-
Hoeveel Hoop Het Jy?
Kan ek jou vra om vir ‘n oomblik stil te sit en mooi te dink hoe jy nou voel. Wat is jou emosionele toestand? Hoeveel hoop het jy? Ek wil jou help om te fokus op hoe ...
-
Ek Bestaan Net
Party dae word jy wakker en jy voel asof jy geen energie, rigting of motivering het nie. Ja, ek voel self party dae, wanneer ek wakkerword, so. Ons weet ons behoort vol van die ...
-
Verbreed Jou Horison
Hoe voel jy wanneer jy ‘n fout begaan het en ‘n onskuldige persoon seergemaak het? Ek praat van ‘n fout waarvoor jy na regte die gevolge moes dra. En hierdie persoon het jou ...
-
Suinig of Vrygewig?
Die meeste van ons sal onsself nie as ryk beskou nie. Afhangende van jou omstandighede, beskou jy jouself seker as iewers tussen “middelklas” en … nie so welaf nie. Maar dan ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
The Top 10 Lies the Devil Wants You to Believe (Part 1)
Jesus said that You shall know the truth and the truth will set you free. Problem is, most of us don’t know a lot of the truth and the devil has an absolute field day in our ...
-
The Top 10 Lies the Devil Wants You to Believe
Jesus said that You shall know the truth and the truth will set you free. Problem is, most of us don’t know a lot of the truth and the devil has an absolute field day in our ...
-
Aan Boord van die Titanic
Jy ken ongetwyfeld die storie van die Titanic. Toe sy op 10 April 1912 te water gelaat is, is gesê dat sy nie kan sink nie. Sy was op daardie stadium die grootste passasierskip. ...
-
Wie Sal die Deur Oopmaak?
Sommige dae wil dit voorkom asof die duiwel se mag om jou in die verkeerde rigting te lei soveel groter is as jou eie krag om hom te weerstaan, of as God se krag om hom te keer. ...
-
Is die Woord van God Waar?
Dit is deesdae so maklik om die Woord van God te bevraagteken; of om ‘n streep deur die ongemaklike, beskuldigende verse in jou Bybel te trek, sodat dit geriefliker en meer ...
-
Wie Volg Jy?
Op watter stadium in die geskiedenis het ons besluit dat ons gevoelens, ons emosies en die wêreld se verrotte sedes, kan bepaal of God se Woord waar is of nie? Hoe het dit ...
-
Jou afspringplek
Stel jou vir ‘n oomblik voor dat ‘n storm opsteek terwyl jy op die oop see in ‘n klein bootjie vaar. Die wind huil, die onweerswolke pak saam en die golwe ...
-
Moenie So Hard Werk Nie
Om mense te beïndruk, om hulle met ons briljantheid te verblind, lyk asof dit een van die beste maniere is om voorgang te maak in die lewe. Jou beeld is belangrik, of te wel ...
-
Sprong in die Duister?
Die meeste van ons sal onsself nie as ryk beskou nie. Afhangende van jou omstandighede, beskou jy jouself seker as iewers tussen “middelklas” en … nie so welaf nie. Maar dan ...
-
Building a Godly Family (Part 2)
Whatever state they’re in – we’re all part of a family. And, truth be known – our family really matters to us. There’s something special about family. ...
-
Net Ingeval…
Om getroud te wees, is party dae nie maklik nie. Daar is soveel dinge wat saamwerk om ‘n huwelik uitmekaar te skeur – van die leuen dat egskeiding ‘n geldige ...
-
Is Jy Betroubaar?
Kan ek jou vandag ‘n effens ongemaklike vraag vra? Kan jy vertrou word? En wat nog belangriker is; kan jou gesin jou vertrou? Kan hulle op jou staatmaak? Is jy daar vir ...
-
Bepaal die Koers
Ek wonder tot watter gevolgtrekking jy kom, wanneer jy die emosionele en geestelike gesondheid van jou gesin evalueer? Is jy redelik tevrede … of is ‘n tragedie besig om ...
-
Breek met die Verlede
Dis tragies wanneer sonde van geslag tot geslag oorgedra word. ’n Alkoholis se seun loop ‘n baie groter risiko om ook een te word. ‘n Kind wat mishandel is, is baie meer ...
-
Die Perfekte Gesin
Jy het seker al somtyds gedink: “As my gesin maar net so normaal soos al die ander mense s’n was!” Nouja, dis snaaks, maar op een of ander manier glo ons steeds ...
-
Disfunksionele Gesin
‘n Mens hoor baie dikwels predikers soos ek praat oor hoe die perfekte Christelike gesin veronderstel is om te lyk. Maar wat van die disfunksionele gesinne? Wat van die gebroke ...
-
Jou Gesin is Belangrik
Elkeen van ons, moet een of ander tyd kies – óf om in Jesus te glo en Hom as Here te dien, óf om Hom te verwerp en ons eie pad te volg. Daar is geen middeweg nie. Om Jesus te ...
-
Building a Godly Family (Part 1)
Whatever state they’re in – we’re all part of a family. And, truth be known – our family really matters to us. There’s something special about family. ...
-
Ongetroud (2)
Vandag wil ek graag ‘n belangrike waarheid oor enkellopendes bespreek. Miskien is dit nie van toepassing op jou nie, maar jy ken seker iemand met wie jy dalk vandag se ...
-
Ongetroud (1)
Alhoewel die meeste mense uiteindelik trou, is daar heelwat mense wat nie trou nie. Om deesdae ongetroud te bly, kom baie meer algemeen voor as wat ons kan dink. Maar ongelukkig ...
-
Egte Verhoudings
In die wêreld waarin ons leef, waar ons toestelle, wat ‘n paar jaar gelede as superrekenaars beskou sou kon word in ons handpalms kan vashou, was die versoeking om ontrou ...
-
Skeiding en Egskeiding (3)
So baie mense vra: “Laat God egskeiding toe?” Dis nogal ‘n netelige kwessie. Baie kerke hanteer egskeiding as ‘n onvergeeflike sonde en glo dat wanneer jy geskei is, ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Skeiding en Egskeiding (2)
Ek is al deur die pyn en die trauma van egskeiding en ek kan vir jou sê dat hierdie “maklik trou, maklik skei-houding” van die hedendaagse samelewing teenoor die huwelik, ...
-
Skeiding en Egskeiding (1)
Huweliksontrou en egskeiding word deesdae dikwels eerder as ‘n aanvaarbare leefstylkeuse beskou, as gruwelike verraad. Maar dit was nooit God se plan nie. Nooit nie! Ek praat ...
-
Om Uitmekaar te Dryf
Ons gesinne is ongelooflik belangrik vir ons. Ongelukkig is daar soveel gesinne wat probleme ondervind. Soveel gesinne het, kom ons noem hulle maar … “issues”. ...
-
Family: When Things Don’t Turn Out The Way You’d Hoped (2)
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Die Foute Wat Vrouens Maak (2)
Om beskryf te word as ‘n ‘twisgierige vrou’ is baie onaangenaam en ‘n onwelkome stereotipe wat baie vroue sal ontstel. En dis geregverdig. Maar daar is sommige vroue wat ...
-
Die Foute Wat Vrouens Maak (1)
Die grootste fout wat ek ervaar wat vrouens in hul huwelike maak, is om sodra die kinders bykom, hul mans na die derde, vierde of vyfde plek in die gesinshiërargie te verskuif. ...
-
Die Foute Wat Mans Maak (2)
Te veel mans het hulself, beide as eggenote en vaders, emosioneel van hul gesinne afgesluit. En juis daar is een van die grootste foute wat ons as mans ooit kan maak, want in die ...
-
Die Foute Wat Mans Maak (1)
‘n Man kan so ‘n klipkop wees wanneer dit by gesinsake kom. Regtig! Op een of ander manier stop ons nooit om te dink aan wat ons gesinne werklik van ons nodig ...
-
Onvolmaakte Mense
Is jy dapper? Want hier kom ‘n ongemaklike vraag! Wie, in jou familie, irriteer jou die meeste? Ek het jou gewaarsku! Komaan! Is dit jou man of vrou, een van die ...
-
Dis Nie Maklik Nie!
Kan ek jou vandag ‘n netelige vraag vra: hoe gaan dit met jou gesin? Hoe diep en hoe sterk is julle gesinsverhoudings? Want kom ons erken dit, in hierdie vinnige, ...
-
God se Meesterplan
Ons is geneig om ons gesinne as vanselfsprekend te aanvaar. Die meeste van ons het as deel van ‘n gesin grootgeword. Baie van ons het al ons eie gesinne. Maar hierdie ...
-
Family: When Things Don’t Turn Out The Way You’d Hoped (1)
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Family – When Things Don’t Turn Out the Way You’d Hoped
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Praat met God oor jou Gewoontes
Hier is ‘n kragtige waarheid wat ons nooit moet vergeet nie. God wil ons, vir jou en vir my, help om ons lewens in die oorwinning, waarvoor Jesus gesterf en opgestaan het, ...
-
Bly Standvastig wanneer jy Versoek word
Die versoeking om die verkeerde ding te doen, is iets wat ons omtrent elke dag in die gesig staar. En ons kan óf daarvoor swig – soos wat baie mense doen – óf ons kan ...
-
Die Waarde van Goeie Gewoontes
Een van die grootste dryfvere in ons lewens wat ‘n positiewe of ‘n negatiewe invloed kan uitoefen, is die gewoontes wat ons óf tot ons voordeel aankweek óf tot ons ...
-
Vermy hierdie Slegte Gewoonte
Wanneer ons ons vertroue in onsself en in ons eie vermoëns stel, kan ons vinnig selfvoldaan raak. Maar wanneer jy jou vertroue in God plaas, dan is jy op die wenpad – ja, ...
-
Hou Vas aan jou Hoop
Myns insiens is daar niks lekkerder as om goeie nuus oor te dra nie. En vandag het ek nie net goeie nuus vir jou nie, ek het ontsettende goeie nuus vir jou. En my gebed is dat jy ...
-
Moenie Vertroue Verloor Nie
Vertroue kan ‘n sterk dryfveer in ons lewens wees, mits ons ons vertroue in die regte dinge plaas. Met al die chaos waarin ons deesdae leef, wil ek jou vra: Hoe sterk staan ...
-
Begeerte om Getransformeer te word
Byna almal wil ‘n beter lewe hê – wat dít ook al vir hulle mag beteken! Maar vir baie mense ontbreek daar iets, iets wat hulle dalk verwaarloos, wat hulle keer om ...
-
Pain Relief for the Soul (Pt 4)
Pain is a fact of life. We don’t want to think about it. We all hope to avoid it. But I’ve never met anybody, who hasn’t experienced pain – physical, ...
-
Moenie Bang Wees Nie!
Glo jy in Jesus? Indien wel, dan is jou geloof in Hom veronderstel om jou oorwinning te gee. Oorwinning oor jou sonde en oorwinning oor jou omstandighede. Die kombinasie van die ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Geloof Kom Deur wat jy Hoor
Hoekom moet ouers en onderwysers oor en oor vir kinders aanmoedig en vermaan om hulle selfvertroue te bou en hulle plek in die samelewing te vind? Oor en oor. Hoekom is dit ...
-
Herbesin oor Jou Vriendskappe
Ons geloof in God, joune en myne, is nie veronderstel om soos die maan in grootte toe te neem en af te neem nie. Nee, God se plan is om ons geloof te laat groei en dit deur ...
-
Geloof Wat Afkoel
Het jy al ooit gevind dat jou geloof in God afneem? Lank gelede, ja, lank-lank gelede, was jy aan die brand vir die Here. Maar nou het daardie vuur uitgebrand tot net ‘n paar ...
-
‘n Volkome Gebalanseerde Lewe
As iemand na jou toe kom met ‘n aanbod wat ‘lewenstevredenheid’ waarborg – daardie diep bevrediging wat spruit uit ‘n vrugbare en gebalanseerde lewe – sou ...
-
Waarom Werk Mense so Hard?
Ek glo in harde werk! Maar soos ek ouer en hopelik ‘n tikkie wyser geword het, het ek agtergekom dat harde werk ‘n donker en gevaarlike skadukant het. Dis daardie ...
-
God Verras Ons
Enige getroude persoon onder ons sal vir jou kan sê dat hulle huweliksmaat so nou en dan iets heeltemal onverwags doen. Jy het gedink jy ken hulle … maar helaas! En dit is ...
-
Pain Relief for the Soul (Pt 3)
Pain is a fact of life. We don’t want to think about it. We all hope to avoid it. But I’ve never met anybody, who hasn’t experienced pain – physical, ...
-
Geen Dienswerk is te Onbelangrik Nie
Ek is ‘n feilbare, onvolmaakte mens net soos jy, en ek begeer om onder alle omstandighede eerlik, openlik, deursigtig en eg te wees. Wel, vandag is een van daardie dae waar ...
-
Wees Net Daar
Ek dink ek kan met honderd persent sekerheid sê, dat ek en jy albei mense ken wat deur ‘n moeilike tyd gaan. Hulle probeer dit dalk wegsteek, maar jy kan sien dat hulle beslis ...
-
Kersfees in Julie
Hierdie vraag wat ek nou aan jou gaan stel, mag effens absurd klink: Het jy al ooit in Juliemaand Kersfees gevier? Nee, ek is ernstig. Het jy al ooit daar by jou Kersfees in Julie ...
-
Wat is die Koninkryk van God?
Christene praat sommer baie maklik oor die “Koninkryk van God”- dit klink so eenvoudig. Maar wag ‘n oomblik. Weet ons regtig wat dit beteken? Is ons bereid om te aanvaar ...
-
Profesie – Waar of Onwaar?
Ek sien deesdae nogal baie mense op sosiale media wat beweer dat hulle apostels, profete en soortgelykes is. Ja, dis reg, dit is tog gawes waarvan die Nuwe Testament praat. Maar ...
-
Oorleef of Oorwin …
Baie van ons sukkel om kop bo water te hou met alles wat deesdae in die wêreld daar buite aangaan; om nie eens te praat van die normale daaglikse goedjies wat ons moet hanteer ...
-
Jou Passie, Jou Roeping
Het jy jouself al ooit beskou as iemand wat in die vrugtebedryf werk? Iemand wie se werk dit is om goeie vrugte te dra, dit te produseer en te versprei? Want as jy ‘n ...
-
Pain Relief for the Soul (Pt 2)
Pain is a fact of life. We don’t want to think about it. We all hope to avoid it. But I’ve never met anybody, who hasn’t experienced pain – physical, ...
-
Die Evangelie Kan Nie Stilgemaak word Nie
Daar is kragte in hierdie wêreld wat poog om die Evangelie – om die Goeie Nuus van Jesus – stil te maak en om God se mense die geleenthede te ontneem om oor God se ...
-
Oorvloediglik Geseën
Wat is bo-aan jou gebedslys? Wat is die seëninge wat jy hoop om binnekort uit die hand van God te ontvang? Waarvoor vra jy Hom gereeld? Ons het almal iets waarna ons ...
-
Kom Ons Draai ‘n Bietjie Terug
When you’re travelling down a rocky road, when life is more down than up, the reality is that even the kindest and most encouraging things that someone has to say to you somehow ...
-
Teleurstelling en Moedeloosheid
I don’t know about you, but I get up out of bed each day hoping and believing for the best. A new day, new opportunities … but some days, things simply don’t work out that ...
-
Alles in die Naam van Jesus
No matter who you are, where you live. or what your circumstances may be, there are always going to be some things that you just don’t want to do. And the more of those you ...
-
Dankie Here!
Gratitude is an attitude that has a lot of positive benefits. In fact, studies show that grateful people are happier, healthier, and sleep better! So the question is then, are you ...
-
Die Slaggate van Tradisies
Traditions have their upside and their downside. On the one hand, they provide a moral fabric to our behaviour within society … which is a positive thing. On the other hand, ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Pain Relief for the Soul (Pt 1)
Pain is a fact of life. We don’t want to think about it. We all hope to avoid it. But I’ve never met anybody, who hasn’t experienced pain – physical, ...
-
Pain Relief for the Soul
Pain is a fact of life. We don’t want to think about it. We all hope to avoid it. Nevertheless is definitely a fact of life! And like every other part of ...
-
In Christus Gewortel
As social creatures, you and I need to develop both our independence and our interdependence – the ability to rely on ourselves, and the ability to cooperate with others. Makes ...
-
Absoluut Onwankelbaar
Die onmenslik en wrede aanslag van hierdie wêreld teen die Christene duur al tweeduisend jaar lank. Maar dit het deesdae ‘n hoogtepunt bereik, aangesien meer Christene in die ...
-
‘n Hulpgeroep
Een van die take van enige ouer is om sy kinders te beskerm. En as ‘n eggenoot, pa en nou ook ‘n oupa, is dit ‘n taak wat ek baie ernstig opneem. Nouja, waarom ...
-
Die Here Sal By Jou Wees
Om elke dag te leef om God te eer en Jesus te volg waarheen Hy jou ook al mag lei, en om jouself af te sonder van die boosheid, wat die wêreld as die norm in hierdie “verligte ...
-
Jesus het Gekom Om …
Ek het vandag die behoefte om met jou te gesels oor die klein kompromieë wat dalk onverhoeds in jou lewe insluip. Jy weet, daardie “klein jakkalsies wat die wingerd ...
-
Lief en Leed
Ek weet nie van jou nie, maar die plan wat ek vir my lewe het, is dat alles net mooi rustig en bestendig moet verloop. Daar moet dikwels gelukkige tye wees en baie, baie selde ...
-
Meer Krag
Die realiteit is, dat dit nie saak maak hoe sterk jy is nie; maar dat daar tye kom wanneer ons almal magteloos voel – magteloos om dié dinge in ons lewens te konfronteer en te ...
-
An Abundant Life in Jesus (Pt 2)
Many people are just living life … just eking out an existence. Only just getting by. And many of those people are the very same people who believe in Jesus, this ...
-
Nie Wat jy Graag wil Hoor Nie
Om kritiek te ontvang, is nooit aangenaam nie. Dit raak ‘n gevoelige snaar aan. Dit maak seer. Ja wel, ek weet, ja, ek weet ek is nie perfek nie, maar dis nie lekker om dit ...
-
‘n Dringende Waarskuwing
Weet jy wat my regtig bang maak? Dis mense wat hulself oortuig het, dat omdat hulle redelike goeie mense is, en hul lewens op “Christelike beginsels” baseer, hulle op ...
-
Trots Beroof Jou
Ek het al oor die jare ‘n paar baie slim, suksesvolle mense teëgekom. Wat van jou? Mense wat soveel meer kan bereik as wat ek of jy ooit sou kon bereik. Maar daar is een ...