... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Die Breinvreters

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Jesaja 55:1-3 Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk. Waarom betaal julle vir iets wat nie brood is nie, waarom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My, sodat julle kan eet wat goed is en versadig kan word met die beste wat daar is. Gee aandag en kom na My toe, luister, en julle sal lewe. Ek wil met julle 'n ewige verbond sluit, Ek wil my troue liefde aan julle betoon soos aan Dawid.

Listen to the radio broadcast of

Die Breinvreters


Download audio file

In die wêreld van vermaak bestaan daar deesdae ‘n magdom opsies. En tog is nie alles wat voorgehou word as vermaak, goed vir ons nie. Sommige daarvan is eintlik giftig en het uiteindelik nare gevolge.

Ek weet nie van jou nie, maar ongeveer vier- of vyfuur in die middag kry ek, wat in ons kontrei, ‘die munchies’ genoem word.  Jy ken daardie knibbelrige gevoel. Middagete voel asof dit eeue gelede was en aandete, voel ‘n eeu ver. Wat is in die yskas? Wat is in die spens?

En vir iemand soos ek, wat sy gewig moet dophou, is dit so ‘n uitdaging om nie na ‘n pakkie skyfies – vol sout en koolhidrate, of sjokolade, vol suiker, of iets anders wat ook nie goed vir my is nie, te gryp. En as jy dit dag na dag doen, weet jy daar sal gevolge wees.

Dieselfde ding gebeur met die televisie. Jy is verveeld, en kyk maar net wat op die kassie is. Jy hop deur die kanale met die afstandsbeheer en stop by enige iets wat jou aandag trek. En as jy dit dag na dag doen, sal daar gevolge wees. Daar moet ‘n beter oplossing wees. Daar is. Ons lees in:

Jesaja 55:1-3 Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk. Waarom betaal julle vir iets wat nie brood is nie, waarom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My, sodat julle kan eet wat goed is en versadig kan word met die beste wat daar is. Gee aandag en kom na My toe, luister, en julle sal lewe. Ek wil met julle ‘n ewige verbond sluit, Ek wil my troue liefde aan julle betoon soos aan Dawid.

Daar moet ‘n beter oplossing wees. Daar is!

Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge