... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

God Roep Jou

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Markus 15: 34 Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?

Listen to the radio broadcast of

God Roep Jou


Download audio file

Vir sommige mense is Jesus ‘n werklikheid. Vir ander, nie regtig nie. Watter relevansie kan Hy per slot van sake in die 21ste eeu hê? Watter impak kan Hy immers op ons besige, ingewikkelde lewens hê?

Dit is maklik om ‘n vae, afsydige geloof in God te hê – ‘n tipe versekeringspolis, net ingeval daar regtig ‘n hemel en ‘n hel is. Miskien bid jy slegs tot God in moeilike tye, maar vir die res van die tyd. . .

As jy jouself in hierdie kategorie plaas, glo ek dat daar vandag iets is, wat God vir jou wil sê. Hy begeer nie ‘n vae, afsydige verhouding nie. Hy was daar toe jy in jou moederskoot gevorm is, Hy het jou gesien. Om die waarheid te sê, selfs voor tyd begin het, het Hy jou lewe reeds beplan; wie jy gaan wees en elke oomblik van elke dag het Hy vooraf beplan.

Selfs ook hierdie oomblik, nou, om met jou te praat.

Ek het jou lief. Ek wil jou nie ‘n miljoen kilometer ver van My af hê nie. Ek wil hê jy moet naby my wees. Dis waarom ek my Seun, Jesus, gestuur het.. Jy weet wat met Hom gebeur het. Jy weet hoe Hy aan die kruis gely het, hoe Hy in pyn uitgeroep het.

Markus 15:33 lees: Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?

Dit was my kreet. Dit was namens jou wat Ek uitgeroep het. Weet jy nie hoe lief Ek vir jou is nie? Moenie jou rug op my keer nie. Kom na My toe. Ek wil jou ‘n nuwe lewe gee. ‘n Ryk, oorvloedige lewe. ‘n Lewe by My wat vir ewig en altyd sal voortduur.

Ek glo met my hele hart dat God jou vandag roep; jou uitdaag om Hom te volg … Verstaan jy nie? Besef jy nie hoe lief Ek jou het nie?

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge