... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Jy Is Myne

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Jesaja 43:1-3 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie, want Ek is die Here jou God, die Heilige van Israel, jou Redder. Ek gee Egipte as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.

Listen to the radio broadcast of

Jy Is Myne


Download audio file

Een van die mees algemene simptome wat ons almal tydens moeilike tye in ons lewens ervaar, is ‘n gevoel dat ons van God geskei is. Dit voel amper asof Hy ons verlaat het; amper asof Hy ons vergeet het.

Nou ja, daardie gevoel van skeiding van God is eintlik net natuurlik wanneer jy op een of ander manier seergekry het. Pyn het ‘n manier om ons emosioneel te isoleer van diegene rondom ons, en inderdaad ook geestelik van dié Een wat ons kan red.

Wanneer jy daardie gevoel van afstand van God ervaar, wees gerus –  jy is nie die enigste een wat so voel nie. Ek het beslis ook al so gevoel, ten spyte van die feit dat ek al lankal ‘n Christen is. Nou ja, wat is die antwoord? Hoe kan jy die mure wat jou brose emosionele toestand om jou oprig, met die doel om jou te isoleer en jou alleen te laat voel, hanteer?

Die antwoord is om God toe te laat om in daardie eensame plek met jou te praat. Die antwoord is om te glo wat Hy vir jou sê oor die emosies wat jou wil onderkry:

Jesaja 43:1-3Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie, want Ek is die Here jou God, die Heilige van Israel, jou Redder. Ek gee Egipte as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.

Die waarheid is dat God jou nooit verlaat het nie. Die waarheid is dat Hy net daar by jou is, want Hy is die Here jou God. Hy is jou Verlosser. 

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to heavy rains that flooded our TV studio, there’s no video for today’s Fresh. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.