... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Ontdek God

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Efesiërs 2:8,9 Want uit genade is julle verlos, deur geloof. En juis dit kom nie uit julle self nie; dit is die gawe van God. Dit kom nie uit eie werke nie, sodat niemand op iets mag roem nie. (AFT20)

Listen to the radio broadcast of

Ontdek God


Download audio file

Die meeste van ons kan seker aanvaar dat God ons kan vergewe; maar die idee dat Hy ons slegs vergewe deur die dood en opstanding van sy Seun, is iets waarmee ons dikwels worstel.

As ons deur die mensdom se geskiedenis kyk, vereis elke geloofstelsel wat ‘n god of gode insluit, dat die mens dinge moet doen om die gode se guns te verkry.

Die gode is die gode, en ons is maar net die mense; daarom moet ons dinge doen om hulle te paai, anders straf hulle ons. Dié godsdiens patroon is deur die eeue dieselfde.

Maar toe een sterre nag, in ‘n stal in Bethlehem, is die patroon gebreek. Die ware God het sy Seun in die wêreld gebring en gestraf om vir ons sonde te betaal.

Hy het gesê, “As jy glo, dat Ek my eie Seun vir jou sonde gestraf het, sodat ek jou kan vergewe; dan is jy vergewe. En dan het jy die Ewige Lewe.”

Dis maklik om van Jesus se offer as ’n genade gawe te praat, maar dit is baie, baie moeiliker dit om te begryp. Dit klink net nie regverdig nie, want dit is nie! Die apostel Paulus stel dit so in:

Efesiërs 2:8,9 Want uit genade is julle verlos, deur geloof. En juis dit kom nie uit julle self nie; dit is die gawe van God. Dit kom nie uit eie werke nie, sodat niemand op iets mag roem nie. (AFR20)

Ons verstaan almal wat dit beteken om ‘n geskenk te ontvang. Die Ewige Lewe is ‘n gratis geskenk van God, wat slegs gegee word aan dié wat in Jesus glo. Dit is nie iets wat jy kan verdien nie.

Daar is slegs een plek om die genade van God te ontvang – by Jesus. Jy kry dit nêrens in enige ander godsdiens, of by enige gode nie.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge