-
Moenie Roem Oor Die Dag van Môre Nie
Kan ek jou vandag ‘n vraag vra? Wat is jou planne vir môre en oormôre … en volgende week, en volgende maand en volgende jaar? Party mense beplan baie deeglik, ander beplan ...
-
Dit is Jou Super Kragbron
Ek is anderdag stomgeslaan deur iets wat Des Ong, vir my gesê het. Hy het gesê: “Ek is moeg daarvoor dat mense ’emosionele intelligensie,’ of EQ, as ‘n ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
‘n Plek Waar Jy Guns Geniet
Onthou jy, hoe moeilik daardie jare gevoel het, toe jy ‘n tiener was? Daar was jy – nog vis nog vlees. Dit was dikwels so verwarrend en niemand het jou verstaan nie. . ...
-
Plaas Jouself in Sy Posisie
Jy het ongetwyfeld al gehoor dat om iemand te verstaan, jy jouself in sy posisie moet plaas. Met ander woorde, probeer om die saak vanuit sy perspektief te sien, voordat jy ...
-
Moenie Oordeel Nie
Dit is regtig ontstellend hoe dikwels ons ander mense oordeel en veroordeel. Ons oordeel hulle op grond van hoe hulle lyk, hul gesigsuitdrukkings, hul lyftaal, wat hulle sê en ...
-
Verskillende Perspektiewe
Dit verbaas my hoe twee mense twee heeltemal verskillende dinge kan sien, wanneer hulle na dieselfde kwessie, na dieselfde saak, selfs na dieselfde voorwerp kyk. Hoekom gebeur ...
-
God se Genade
Ek is heeltemal oortuig daarvan dat ons nooit, ooit, genoeg oor die opstanding van Jesus Christus kan nadink en daaroor praat nie. Want die feit dat Jesus uit die dood opgestaan ...
-
Pasop vir Hierdie Slagyster
Was jy al ooit bang? Ek was! Ja, ek weet, dit is ‘n natuurlike, ingeboude reaksie om ons veilig te hou. Maar as ons te lank in daardie toestand leef, kan dit ons heeltemal ...
-
Ware Hoop
Power and suffering are not two words that we use all that often in the one sentence, and yet when we’re suffering is precisely when we need God to unleash His incomprehensibly ...
-
Ken Christus en Wees Soos Hy
As a father, there have been many times over the years when I’ve wished that I could impart to my children the wisdom of my years and the power of what I’m able to do for ...
-
Die Vryspraak van God
Enige huwelikspaar sal vir jou vertel dat argumente een ding is, maar wanneer jy daardie onenigheid vir ‘n lang tyd in stilte laat broei, word dit ‘n ramp. Dit is die pad ...
-
Bring dit aan die Lig
Invariably, whenever we have something to hide, it involves sin. Not always, but most times. If you have something that you want to hide from people, then the most important ...
-
Verdagte Transaksies
We’ve all done things we’re not proud of. I have, you have. The question though, for each one us, is this: will we keep on doing those things, or will we come out of the ...
-
Die Boodskap
We love getting good news, no matter what’s going on in our lives. But the best time to get good news is when things aren’t going all that well; when we’re down in a valley ...
-
Wanneer die Tyd Ryp Is
Het jy al ooit in jou omstandighede magteloos en vasgevang gevoel? Dit voel asof jy gevange gehou word in ‘n dwangbaadjie, nè? Dit voel asof niks ooit gaan verander nie; ...
-
Wat Maak God se Hart Bly?
Have you ever wondered to yourself, “What brings God joy?” I mean, we’re made in His image and we experience joy in our lives. So it stands to reason that He does too. What ...
-
Nou Is Die Tyd
How often in our lives have you and I put off something that we know would be good for us and yet somehow, we just never paid it enough attention? Somehow, we never got around to ...
-
God se Appèl tot jou
How often have you heard of people who’ve won the lottery – millions, even tens of millions of dollars – only to squander it all, What a dream – to win millions. What a ...
-
Vir Ons . . .
There are times in our lives when we need to step up and do something for someone else; something that’ll cost us dearly; something that’ll involve a lot of sacrifice. And ...
-
Selfsugtige Motiewe
Sometimes, to get what you want in this world, you just have to go and take it. Sometimes, to get what you want, you have to beat the other guy. And that … that’s the thinking ...
-
Die Innerlike Oorlog
Fights and arguments – who needs them? Who wants them? Conflict is a terrible thing that robs us of our peace and our joy. And how easy is it to blame the other guy? I mean … ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Saai Saad van Vrede
The main reason that we find ourselves in conflict situations is that we want one thing, and the other person wants quite the opposite. It’s a well-worn path, the one that leads ...
-
Wysheid wat van Bo kom
Most of us, in an honest moment, would admit that we’re not as wise as we’d like to be; that we have more to learn to become the sort of person that intuitively we know God ...
-
Jaloesie en Selfsug
Jealousy and selfishness are two of the most basic of all human emotions. Indeed, they manifest from a very early age – pretty much from when a child begins to be able to ...
-
‘Duiwelse’ Wysheid
Rightly or wrongly (mostly wrongly) we have a hierarchy of sin, of bad behaviour, in our heads. Murder, theft, adultery – they’re really bad. Selfishness, jealousy, boasting ...
-
Ontvang Wysheid
By and large, we associate growing older with growing wiser. I mean, that’s what’s meant to happen. But actually, a direct correlation between age and wisdom isn’t a given. ...
-
Jou Bestemming
So did you choose God, or did He choose you? Which came first, the chicken or the egg? It’s a perplexing question, but not an imponderable one. So, if you’re ready, let’s ...
-
Hersteltyd
Have you ever felt that God is against you, that He’s not on your side anymore, that He just keeps on putting obstacle after obstacle in front of you, adversity heaped on ...
-
Die Eenvoudige Seën van God
Despite all the incredible advances in science down through the centuries – putting a man on the moon, inventing supercomputers that fit in the palm of your hand – the reality ...
-
Die Grootste Voorreg
Having done the whole “kids” thing in my younger years, I wasn’t sure how I’d handle becoming a grandfather. Really, it bothered me. But the moment I laid eyes on her, ...
-
Nooit Tevrede Nie
The world that God’s created for us to enjoy is so rich and abundant: Millions of plants and animals. Billions of colours. The incredible diversity of flavours in food. So many ...
-
Vals Leerstellinge
Here’s a crazy statistic: there are over twenty thousand Christian denominations in the world today. Twenty thousand! That’s nuts. So, with all those different perspectives, ...
-
Uit ‘n Put, nie van ‘n Troontjie Nie
That feeling of complete inadequacy before God is one that many, many people have experienced, me included. How about you? You know you’re not worthy. You know you’ll never be ...
-
Lewend vir God
So do you mind if I ask you, is the life you’re leading a life that’s truly worth living? Are you filled with a sense of joy that you just can’t put into words? Or is it ...
-
Dood vir die Sonde
Why is it that God, in His Word, appears sometimes to say the same thing over and over again? It’s tempting, isn’t it, to skip over bits of it as we think to ourselves … ...
-
Dood het Geen Gesag Meer Nie
Het jy al ooit gewonder hoe jou lewe vandag sou lyk, as Jesus jou nie langs jou pad ontmoet het nie? As jy nie sy stem, wat jou na sy vryheid, sy vrede en sy ewigheid roep, gehoor ...
-
Nie Meer ‘n Slaaf Nie
The thing that I love most about God is the depth of the passion in His heart to set the likes of you and me free from the oppressive power of sin, that for all too long has ...
-
Nee Wag – Dis Waar
I believe with all my heart that today God means to set you free from the sin that’s been racking your life, because what Jesus did for you was, and is, for real. Dead to the ...
-
Die Realiteit van Jou Nuwe Lewe
Today we’re going to dive into one of my favourite passages in the New Testament – because it’s the turning point from our old lives racked by sin to our new lives free from ...
-
Los Jou Sonde!
It’s quite a conundrum, this Easter story that we’ve just celebrated over the last few days. On the one hand, Jesus’ death and resurrection has set us free from the power of ...
-
Hy Lê in Jou Graf
This is the day we’ve been waiting for… the day that so shocked the disciples, the day that completely upended all of human history, the day when, with overwhelming joy in our ...
-
‘n Versoende Lewe
I don’t know if you’ve ever thought all that much about the day after Jesus’ death. But it was a sombre day indeed as His disciples were hit by the tsunami of the reality of ...
-
God Bewys Sy Liefde Aan Ons
Here we are … It’s Good Friday. The worst and the best day on the Christian calendar. The worst, because Jesus was nailed to that bloody Cross and died. The best, because ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Toe Ons Nog Sondaars Was
I wonder if you’ve ever heard of “Maundy Thursday”. Well, today’s that day, the day before Good Friday, when we commemorate the suffering and death of Jesus for the likes ...
-
Lyding vir Christus
In just a couple of days, on so-called “Good Friday”, we’ll be remembering what Jesus did for us on that blood-drenched Cross – the price He paid, the sacrifice He made, ...
-
Toegang Tot Genade
When was the last time you truly blew it – you fell so hard that you could barely get up again? And even when you did get up, you were so afraid to look God in the eye and ask ...
-
Deur Geloof Vrygespreek
Het jy al ooit, wanneer jy die verkeerde ding gedoen het, probeer om jou optrede – voor mense en in jou eie oë te regverdig? Dit word selfregverdiging genoem. Hoekom dink ...
-
‘n Klein Vonkie
In vergelyking met die res van jou liggaam, is jou tong nie besonder groot nie; nie so groot soos ‘n hand of ‘n voet nie, nè? Maar al is hy hoe klein, kan hy ‘n ...
-
Moenie Hierdie Fout Maak Nie
Wanneer ek en jy terugdink aan ons lewens, kan ons almal geleenthede onthou waar ons dinge gesê het wat mense seergemaak het – ons leuens, kritiek en vernedering – wat hul ...
-
Waar die Hart Van Vol Is. . .
Kan ek jou vra: hoe behandel jy mense … mense by die werk, jou gesin by die huis, jou bure? As jy na hulle kyk, sien jy hulle as mense, of behandel jy hulle as voorwerpe? Jou ...
-
Maar ek Is ‘n Goeie Mens…
As ‘n nuwe Christen, het ek gewonder hoekom Jesus vir my moes sterf. Hoekom moes Hy om my onthalwe deur al die lyding gaan? Ek is immers nie ‘n misdadiger nie. Ek het nie ...
-
Blokkeer Satan
Satan het ‘n brandende begeerte om nare speletjies met jou hart en jou verstand te speel. Moenie toelaat dat hy jou onverhoeds betrap nie, want hy is besig om jou van God af ...
-
‘n Jaloerse God
Kan ek jou vandag vra, wat is die een ding in jou lewe wat jy sou sukkel om op te gee, as God dit van jou eis? Watter besitting, watter posisie, watter gewoonte … sou jy sukkel ...
-
Die Olie van die Heilige Gees
Was jy al ooit te lank in die son? Ek onthou hoe ek as kind ‘n paar keer bloedrooi gebrand het. My ma het my met olyfolie gesmeer om die pyn te laat bedaar. Daardie olie, ...
-
Keer Terug na God
Wanneer ons deur moeilike tye gaan en wanneer ons die gevolge van ons eie sonde dra, is dit maklik om te dink dat God daar bo in die gemak van die hemel sit, en Homself verlekker ...
-
God se Goedheid en Genade
Dinge in die lewe kan soms sleg skeefloop. Die een oomblik gaan dit goed en dan gaan dit ellendig. Dit wissel van ‘n tyd van oorvloed tot ‘n tyd van hongersnood; van ...
-
Moenie Afsydig Word Nie
Elke verhouding in ons lewens loop die risiko om een of ander tyd af te koel en afsydig te raak. Wat eens ‘n lewensbelangrike, passievolle, lonende verhouding was – hetsy ...
-
Outydse Wysheid (4)
Monogamie is een van die Christendom se grootste bydraes tot die samelewing waarin ons vandag leef. Dit het ongelooflike voordele meegebring, omdat dit van mans vereis om liefde ...
-
Outydse Wysheid (3)
Goed, vandag … vandag kry jy ‘n super dosis van die polities aanvegbare medisyne. En dit kom reguit uit God se Woord. Trouens, dit is ‘n twispunt tussen ‘n Bybelse ...
-
Outydse Wysheid (2)
Enige sielkundige sal jou vertel dat, ten spyte van al die geslagteliksheidkwessies wat in sommige kringe aangevuur word, daar ‘n paar baie fundamentele en kragtige ...
-
Outydse Wysheid (1)
Het jy al ooit ‘n ou boek opgetel, dit gelees en by jouself gedink, my aarde, dit is so outyds! Daardie sienswyse van toentertyd … is vandag darem absoluut irrelevant. ...
-
Leer My
Dit wil voorkom asof daar twee soorte mense in hierdie wêreld is. Dié met ’n leerbare gees, en dié daarsonder. Diegene wat oop is daarvoor om hulle foute te erken, uit hulle ...
-
Toeval of Karma?
My ma het elke oggend ‘Die Sterre Voorspel’ in die koerant gelees. Dit is iets waaroor ons gereeld, toe ek ‘n kind was, oor ‘n koppie tee gesels het. Daar kan tog ...
-
Moenie uit Woede Optree Nie
Sê my, wat laat jou woede van tyd tot tyd opvlam? Ons het almal snellers wat ons ons beheer oor ons emosies laat verloor. Wanneer die adrenalien deur ons are pomp, kan ons sommer ...
-
Ek Het Te Min Geloof
Het jy al ooit gevoel: “Ek het eenvoudig nie genoeg geloof om deur hierdie moeilike situasie te kom nie?” Net wanneer jy dit die nodigste het, en jy jou daar buite in ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Die Lewe is Deurmekaar
As jy soos ek is, hou jy van ‘n bietjie orde in jou lewe. Ek dink ons almal hoop dat die lewe sal sin maak; dat dit voorspelbaar sal wees; dat mense dinge vanuit ons ...
-
Die Tippie van die Ysberg
Sukses is ‘n woord wat ons almal graag gebruik. Wie wil nie suksesvol wees met alles wat hulle aanpak nie? Maar wees versigtig, al klink dit ook hoe aanloklik, is sukses ...
-
Gehoorsaam Sonder Teëpraat
Om met ons politieke leiers te spot, het vir baie mense in die samelewing deesdae ‘n soort van nasionale tydverdryf geword. Om nie eens te praat van hoe ons almal gereeld oor ...
-
Geniet Sonder Om Te Kla
Jy weet hoe dit gaan. Alles gaan klopdisselboom met nege uit die tien belangrike dinge in jou lewe – jou verhoudings, gesondheid, finansies. . .Maar daar is daardie een vlieg in ...
-
Vergewe Sonder Vergelding
Daar is soveel verskillende maniere om die mense rondom ons lief te hê. En God begeer dat ons mekaar met liefde moet behandel. Nou-ja, wat doen jy as ‘n verhouding tot niet ...
-
Vertrou Sonder om te Twyfel
Het jy al ooit ‘n punt bereik waar jy net eenvoudig genoeg gehad het van iemand in jou lewe? Dalk is dit ‘n lid van jou uitgebreide familie, of dalk iemand met wie jy ‘n ...
-
Leen Sonder Om Iets Terug te Verwag
In vandag se tyd is die verwagting dat wanneer jy in iets belê, jy ‘n opbrengs moet kry. Dit is tog immers wat die wêreldekonomie, aan die gang hou. Ek leen jou geld, en ...
-
Wanneer Ek Dink
Ek wil jou vandag ‘n vraag vra: Hoe gereeld dink jy na oor hoe jy lewe? Hoe gereeld dink jy na oor die manier waarop jy op verskillende situasies, goeies of slegtes, en op ...
-
Een Siel op ‘n Slag
Indien jy daagliks by my aansluit vir hierdie FRESH of VARS-boodskap – hetsy per e-pos of op televisie, oor die radio of deur een van die vele digitale kanale – het jy ...
-
Die Grootste Wonderwerk
Stel jou voor dat jy ‘n kosbare, soliede goue beker in ‘n vullishoop ontdek. Jy tel dit op – dit is vieslik, dit is bevlek, dit het ‘n hap uit. Jy begin dit ...
-
Die Evangelie Word Verflou
Daar is deesdae baie druk op Christene om hul geloof – hul begrip van die Evangelie van Jesus Christus – in ‘n nuwe baadjie te klee; hulle moet die ‘outydse ...
-
Dr Livingstone, Neem Ek Aan?
Wanneer iets werklik belangrik is, is dit die moeite werd om dit te herhaal, nè? En wat vandag vir my en vir jou en vir enigiemand anders wat in Jesus glo, werklik belangrik is, ...
-
Waag Dit om Anders Te Wees
Jesus het baie beloftes aan sy dissipels gemaak. Een van daardie beloftes, waarop ons met uitroepe van lof en hallelujas, kan staan, is, dat as hulle Hom vervolg (wat gebeur het) ...
-
Meer en Meer Soos Jesus
Sê my, hoe verander jy ‘n waarheid – selfs ‘n Bybelse waarheid – in ‘n leuen? Maklik! Jy sny dit in die helfte, of haal dit uit konteks aan of ...
-
Moenie Jouself Bluf Nie
Daar is ‘n risiko, ja, ‘n enorme groot risiko, dat hoe meer ons in ons verhouding met Jesus groei, en hoe meer ons lees en die Bybel leer ken, hoe groter is die kans ...
-
Neem Standpunt In
Kan ek jou vandag vra, wat daar in jou lewe is wat jou geloof in Jesus op hierdie oomblik laat wankel? Watter gebeurtenis, watter twyfel, watter bekommernis, watter vrees, watter ...
-
Wie Sal op die Troon Sit?
Die ewigheid lyk onbereikbaar ver weg, nie waar nie? Hoekom is dit? Wel, waarskynlik omdat ons so besig is met die alledaagse geroesemoes, dat die moontlikheid van die ...
-
Besef Jy is Kosbaar
Het jy al ooit soos weggooigoed gevoel? Het jy al gevoel asof die wêreld jou gekou en uitgespoeg het?! Al die ander mense is gelukkig en goed aangepas; hulle gaan aan met hulle ...
-
Jou Toekoms Wink
Kan ek vandag pynlik eerlik met jou wees? Ek dink nie dat diegene van ons, wat onsself Christene noem, enigsins genoeg tyd spandeer om opgewonde te raak oor die Goeie Nuus van ...
-
Die Goudstandaard
Ons dink selde oor wie of wat ons toelaat om ons denke en optrede te beïnvloed. In hierdie media gedrewe era verbruik ons meestal net “goed,” sonder om eers te dink. ...
-
Vyande van die Kruis
Een van die dinge wat ouers die meeste vrees, is dat hul kinders die pad byster sal raak, wanneer hulle verkeerde vriende het en ander mense van twyfelagtige karakter toelaat om ...
-
Wie is Jou Rolmodel?
Ek dink nie daar is een van ons wat nie ‘n beter lewe wil hê nie. Ek praat nie net van wêreldse dinge soos gemak en sukses nie. Natuurlik is dit lekker om gemak en sukses ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Bereik Jou Doelwit
Een van die grootste leuens wat die duiwel al vir eeue lank vir God se mense vertel, is dat ons gered kan word en die gratis gawe van die ewige lewe kan hê, sonder om die wyse ...
-
Al Wat Ek Wil Hê Is …
Wat is vir jou baie belangrik? Waaraan heg jy die grootste waarde in jou alledaagse lewe? Dis nie ‘n teoretiese vraag nie. Ek praat van die werklikheid, die manier waarop jy ...
-
Absoluut Waardeloos
Om ‘groot te word’ behels die proses om oor die jare volwasse te word, en natuurlik ook om minder afhanklik van ander en meer selfstandig te word. Dit is hoe dit hoort – ...
-
Waarin of in Wie Glo Jy?
Die onderwerp van besnydenis is een van die dinge wat my elke keer ek dit in die Bybel raakloop, eerlikwaar ontstel. Dit was ‘n vereiste van die Ou Testamentiese wet, jare ...
-
Oor en Oor en Weer ‘n Keer
Daar was tye in my lewe (en ongetwyfeld in joune ook) waar dit gevoel het asof die vreugde van die Here uit my lewe verdwyn het. Jesus het soos Hy beloof het, alles gesê en ...
-
Aandring op Jou Regte
Op watter regte, dink jy, is jy vandag, met al die dinge wat om ons aangaan, geregtig? Daardie onaantasbare menseregte wat jy toegelaat moet word, om sonder inmenging, uit te ...
-
Deernis en Begrip
Oor die jare het nasionalisme – wat in sy kern eintlik gaan oor die belange van ‘n spesifieke groep – meer moeilikheid, meer pyn, meer oorloë en meer dood veroorsaak as wat ...
-
Hoe Om ‘n Slegte Voorbeeld te Stel
Ek wil beslis nie as ‘n huigelaar gesien word nie. Nie omdat ek so sensitief is of omdat my reputasie vir my so belangrik is nie, maar omdat ‘n huigelaar, die ...
-
Wees Lief Vir Mekaar
Om vir mense waarvan jy hou, lief te wees, is redelik maklik – selfs al is daar ‘n paar stampe en stote langs die pad. Maar om vir mense waarvan jy nie hou nie, lief ...
-
Ope Dag
Wat beteken die woord “kerk” vir jou? Is dit ‘n gebou (vir baie mense is dit). Is dit die tradisionele diens wat jy op ‘n Sondag bywoon? Of is dit ‘n ...
-
Wat sal ‘n Knuppel in jou Hoenderhok Gooi?
Daar is, in die wêreld daar buite en ongelukkig selfs onder God se eie mense, ‘n duidelike vlak van onkunde oor Jesus: Wie Hy volgens die Woord van God is, wat Hy vir die ...
-
Die Derde Versoeking
Is daar iets in hierdie wêreld waarna jy smag? Sê my, watter plesier, watter besittings, watter spesifieke ding droom jy oor? Wat wil jy, voor jy die ewigheid beërwe, in jou ...
-
Die Tweede Versoeking
Was jy al ooit in die versoeking om God op die proef te stel? Wanneer jy ‘n moeilike tyd beleef, neem jy die bokshandskoen en sit dit voor sy voete neer. “Here, dis nou die ...