-
Guns en Vrede Vir Jou
Wanneer jy iemand raakloop wat jy lanklaas gesien het, hoe groet jy hulle? Of wanneer jy vir iemand ‘n brief stuur (deesdae, waarskynlik ‘n e-pos of ‘n ...
-
Jy is Uitgekies
Ek wonder hoe dit vir ‘n sportman of -vrou moet voel om gekies te word om hul land tydens ‘n internasionale kompetisie te verteenwoordig. Die eer, die voorreg… ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Groete van Sostenes
Ons leef in ‘n wêreld wat behep is met supersterre … met die aantreklike mense, met die suksesvolle mense, met diegene wat toevallig die meeste aandag in die media trek ...
-
Ware Vryheid
Wil jy graag vry van jou sondelas wees? Ek dink ons sal almal bitter graag vry wil wees. En die goeie nuus is dat dít juis om daardie rede is waarom Jesus na hierdie aarde toe ...
-
Weg met die Oue, Bring die Nuwe
Ek is redelik seker ons sal almal kan saamstem dat wette oor die algemeen noodsaaklik is. Nie almal is natuurlik goeie wette nie, maar die meeste van hulle is sekerlik. Maar sê ...
-
Word ‘n Gewillige Dienaar
Miskien het jy al van ensieme gehoor, maar onthou jy wat hulle doen? Wel, dit is proteïene wat as biologiese katalisators optree deur chemiese reaksies te versnel. Trouens, in ...
-
Toe het Jesus ‘n ander Storie Vertel
Hoe sterk is jou geloof werklik? Sukkel jy om tot op die vlak van geloof, wat ons almal begeer, te groei? Sukkel jy om jou geloof in Hom eerste in jou lewe te stel… laat ek ...
-
God se Koninkryk is so …
Hier is iets waarmee baie mense sukkel: hulle wil meer geloof hê. Wil jy ook een of ander geestelike dimensie tot jou lewe toevoeg? Maar, in die konteks van alles waarmee jy ...
-
Jou Hoop op Heerlikheid
Wat deesdae in hierdie wêreld as ‘die waarheid’ voorgehou word, is meer en meer ‘n bose konsep wat lewens vernietig. Daarom vermy baie van ons hierdie sogenaamde ...
-
Hoe om ‘n Leuen uit te ken
Het jy al daaraan gedink, dat jy ‘n pad as vol draaie sal kan beskryf, net omdat jy dit met ‘n reguit pad vergelyk? Maar jy weet ook dat om dit te kan doen, moet jy weet ...
-
God is Getrou
Dit is moeilik om God se beloftes na waarde te skat. God is goed, God is getrou. Hy sal jou nooit in die steek laat of verlaat nie. Ja, dit klink baie mooi. Maar kan ek dit glo ...
-
‘n Buitengewone Lot
Het jy al ooit die moontlikheid oorweeg dat God jou deur al jou swaarkry voorberei vir iets buitengewoons? Miskien is dit moeilik vir jou om só daaraan te dink terwyl dinge swaar ...
-
Wanneer Alles Verlore Is
Dit lyk vir my of die lewe ‘n toutrekkery tussen goed en kwaad is. ‘n Gespook tussen om te doen wat jy weet reg is, of om te doen wat jou behaag; ‘n stryd tussen die ...
-
Hanteer Jou Vrees
Hoe reageer jy wanneer vrees jou wil verswelg? Jou eerste instink is om na veiligheid terug te trek. Aan die anderkant, weet jy voor jou siel dat jy iets daaraan moet doen; dat jy ...
-
Wanneer Jou Broek Bewe
Vrees is ‘n emosie wat baie meer algemeen, baie meer wydverspreid, baie meer pandemies voorkom, as wat ons dalk dink. Ja, my vriend, dit is nie net jy nie! Vrees kan enige tyd ...
-
Beoordeel Jou Dade
As ek op ‘n radioprogram ‘n onderhoud met jou kon voer en jou vra om met die gehoor, dié een ding in jou lewe, waarvoor jy jou op die oomblik die meeste skaam, te ...
-
Wag Anders
Is dit vir jou lekker om te sit en wag dat dinge gebeur? Iets goeds, iets belangriks, iets waarna jy uitgesien het, iets wat moet gebeur; of indien dit nie gebeur nie, dit groot ...
-
Loof Hom
Kan ek jou vra, wanneer laas het jy God geprys? En kan jy onthou hoe jy dit gedoen het? Hoe het jy Hom geprys? Dit is nogal ‘n goeie vraag om onsself op ‘n Sondag, wanneer ...
-
Neem jou Sabbatsrus
Welkom by Saterdag, die dag waarop God sy volk beveel het om te rus. Die sabbat, of Shabbat in Hebreeus, duur van sononder Vrydag tot sononder Saterdag. Daardie woord, Shabbat, ...
-
Hou aan Bid
Voel jy ooit asof die antwoorde wat jy nodig het, net nie kom nie; dat die deurbraak wat jy so broodnodig het, weerhou word; dat God óf nie luister nie, óf nie omgee nie? Wel ...
-
Dis Nie Jy Net Nie!
Wanneer ons net mooi genoeg gehad het, wil ons moed verloor. Die tydstip wanneer ons krag faal; ons oë dof word; ons hande swak word en ons entoesiasme om dít te doen waarvoor ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Kom steeds Nader aan God
Ek verstaan; jy is elke dag besig om jouself oorhoeks te werk, om ‘n regte ou werkesel te wees, om ‘n goeie lewe te probeer lei; om te probeer om aan almal se verwagtinge ...
-
Doen wat Jy Kan
Wanneer dinge heeltemal skeefloop, wanneer jy teenkanting in die gesig staar, wanneer dit seer maak, wanneer jy bang en verslae voel, roep jou siel diep in jou binneste uit – ...
-
Soveel Ellende
Weet jy wat my opval van hierdie tyd waarin ons leef? Daar is soveel ellende in die lewens van so baie mense, dat dit jou verstand te bowe gaan. Hoe kan so baie mense so swaarkry? ...
-
Leer My
Een van die duidelikste eienskappe van nederigheid wat enigeen van ons ooit kan hê, is ‘n leerbare gees.Trouens daarsonder kan jy nooit werklik ‘n nederige lewe lei ...
-
Hoe Jy Deur Die Lewe Reis
Hoe ver beweeg jy elke dag? Miskien pendel jy werk toe en terug. Miskien gaan jy ook uit om te draf of te stap. Elke nou en dan gaan jy dalk op ‘n langer reis. Dink ‘n ...
-
Goeie Nuus, Slegte Nuus
Wel, vandag is daar goeie nuus en daar is slegte nuus. Kom ons begin met die Goeie Nuus: God het jou ongelooflik lief en Jesus het vir jou sonde kom sterf sodat jy volkome vergewe ...
-
Skynheiligheid en Selfbedrog
Skynheiligheid en selfbedrog gaan hand aan hand. Iemand wie se dade nie met hul woorde ooreenstem nie, is baie beslis ’n huigelaar. Maar weet jy, baie dikwels word daardie ...
-
Ignoreer Kultuur
Myns insiens is die heel beste soort humor die soort wat jou laat lag maar ook stof tot nadenke bied; die soort wat snaaks is, maar terselfdertyd so na aan die waarheid kom dat ...
-
Die Mees Radikale Oplossing
Langdurige, verterende haat is so oud soos die berge. Dit het begin toe Adam en Eva se seun Kain sy broer Abel vermoor het, en tot vandag toe vernietig dit steeds op groot skaal ...
-
Jou Blik Op die Ewigheid
Het jy al ooit gewens dat jy ‘n blik op die ewigheid kan kry? Hoe sal dit wees? Is dit die moeite werd om hier op aarde te worstel sodat jy die ewigheid saam met God aan die ...
-
Moed Bring Vrede
Weet jy wat ek van Jesus bewonder en waarom ek Hom so liefhet? Ten spyte van die feit dat Hy die Seun van God is, die Skepper van die heelal is en alhoewel Hy geregtig is op ...
-
Hoe Belangrik Is Geloof?
Die werklike stryd wat ons vandag in die gesig staar, vereis werklike geloof – aktiewe geloof. Geloof wat ook na vore kom wanneer dit moeilik gaan. Geloof wat ons help om ...
-
Geloof Wat die Wêreld Oorwin
Kom ek vra jou wat jy van die volgende stelling dink: Enige Christen wat nie besef dat hulle op ‘n geestelike slagveld leef nie, mis die punt heeltemal. Heeltemal! Stem jy ...
-
Waar is Jou Vestings?
Wat is jou natuurlike reaksie wanneer struikelblokke op jou pad dreig om jou te pootjie? Hoe hanteer jy hulle? En as jy nou mooi terugdink, hoe suksesvol het jy hulle in die ...
-
Oorkom Struikelblokke
Ek is redelik seker dat ons almal met die teorie saamstem dat indien jy die bul by die horings pak, die saak goed hanteer en korrek reageer, lyding ‘n belangrike boublok in ...
-
Geloof Wat Oorwin
Waarom laat God pyn en lyding in ons lewens toe? Waarom sukkel jy met dit waarmee jy nou te doen het? Behoort dinge nie vir diegene wat in Jesus glo net ‘n bietjie makliker ...
-
Reddende Geloof
Geloof is ‘n wonderlike gawe om te hê, veral as ons geloof in iets of iemand is wat nooit sal misluk nie. Maar hoe goed hou jou geloof stand tydens die soet en suur van die ...
-
‘n Ander Perspektief
Dit word al hoe moeiliker vir enigiemand wat in Jesus glo, om aan te hou glo wat in die Bybel staan. Stem jy saam? Miskien dink jy soos so baie mense om jou dat dit so verouderd ...
-
Die Duurste Prys
Die sentrale boodskap van die Evangelie – die ‘Goeie Nuus’– is dat Jesus, die Seun van God, ‘n mens geword het en vir ons sondes gesterf het, sodat die prys ...
-
‘n Nuwe Manier om te Dink
Kan ek jou vra: wat oorheers jou gedagtes? Waaraan dink jy onwillekeurig weer en weer? Jy sal met ‘n skok besef wat die antwoord van so ‘n onthullende oefening is, wanneer jy ...
-
Beheer Jou Gedagtes
Vrees is ‘n emosie wat niemand geniet nie. Beslis nie! Trouens, as dit van ons afhang, sou ons dit vir die res van ons lewe heeltemal vermy. Maar soms lei ons gedagtes en ...
-
Wanneer moet jy Optree?
Wanneer moeilike emosies soos vrees en ontsteltenis ons beetpak, is ons geneig om te versteen. Soos ‘n bok wat verblind is deur ‘n skietlamp, vries ons en hou ons op om ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Hoe om Vrees en Moedeloosheid te Oorwin
Het jy al opgelet wat met jou emosies gebeur wanneer dinge skeefloop? Die tye wanneer omstandighede baie sleg lyk en wanneer die donker wolke om ons saampak en ‘n massiewe storm ...
-
Meer as wat Jy Jou Kan Indink
Voel jy ooit … magteloos met alles wat in jou hart en verstand aangaan? Moedeloos met alles wat in jou lewe aangaan? Moedeloos met alles wat in die wêreld om jou aangaan? Ek ...
-
Begryp die Onbegryplike
Kyk jy ooit op na die uitgestrektheid van die naghemel en verwonder jy jou aan die ontelbare sterre daar bo? En ons weet hulle is net die kleinste fraksie van die triljoen ...
-
Hierdie Is Vir Jou
Dis naweek – hoera! Hopelik is dit vir jou ook geleentheid vir ‘n ruskansie. Maar op hierdie rusdag is daar iets wat ek graag met jou wil deel. Dit is vir my ‘n seën en ...
-
As ons maar net …
Ons moet elke dag baie besluite neem. Ons moet besluit of ons gaan goeddoen, en of ons ‘n kompromie sal aangaan oor wat ons voor ons siel weet, reg is. Gaan ons God hierdeur ...
-
Verootmoedig Jouself Voor God
Elke nou en dan praat God deur die een of ander skynbaar onbenullige gebeurtenis met ons. Dit kan ‘n piepklein dingetjie wees, maar sy boodskap kom op ‘n magtige en onpeilbare ...
-
Moenie Vergeet Om die Here Te Prys Nie
Ons gevoelens wissel tussen positief en negatief. Wanneer alles lekker rustig gaan, voel ons goed. Ander kere, wanneer die wind van voor af kom – ek praat nou van toestande ...
-
Jy Kan Op Hom Vertrou
Emosies vorm ‘n groot deel van die mens wat ons is. Maar wanneer emosies hande uitruk, kan hulle ons in ernstige moeilikheid laat beland. Ons het gister gesien, dat God ons ...
-
Trap Versigtig
Elke nou en dan gebeur dinge wat ons laat reageer – goeie dinge en slegte dinge, dinge waarna ons smag en dinge wat ons verafsku. En hoe meer ons reageer, hoe meer van ‘n ...
-
Ondersoek God se Woord
Het jy al ooit gewonder hoekom jy sukkel met die dinge waarmee jy sukkel? Dit lyk asof mnr en mev Super Christen daar oorkant, hulle hele lewe agtermekaar het. Ek? Wel, jy weet ...
-
Goeie Teologie is nie Genoeg nie
Verskillende mense verstaan die Goeie Nuus van Jesus op verskillende maniere. Ek is ‘n eenvoudige ou. Ek maak die Bybel oop, lees dit en glo wat God sê, selfs wanneer dit ...
-
Wonderlike Goeie Nuus
Gehoorsaam jy die reëls? As jy ‘n rybewys het, sê my, wanneer laas het jy gery sonder om die spoedgrens met ‘n enkele kilometer per uur te oorskry? My eie onvermoë ...
-
Liefde is Nooit Oorbodig Nie
Het jy al ooit ‘n goeie daad vir iemand gedoen en dan verontwaardig gevoel omdat hulle dit nie eers erken het nie, wat nog te sê jou bedank het daarvoor? Dit laat jou nogal ...
-
Wanneer Veiligheid Oorskat Word
Die meeste van ons vermy gevaar. Ek praat nou nie van valskermspringers, bergklimmers en allerhande ander adrenalien-verslaafdes nie! Maar hier in die 21ste eeu smag die meeste ...
-
Moenie Aanstoot Neem Nie
Wanneer iemand verkeerd teenoor jou optree, is dit so maklik om aanstoot te neem. Trouens, in ‘n wêreld wat al hoe meer oorheers word deur ‘n gevoel van ...
-
Die Definisie van Skynheiligheid
Kom ons erken dit, om ander mense lief te hê, kan moeilik wees. Hulle behandel ons nie altyd soos ons behandel wil word nie. Hulle tree nie altyd op soos ons wil hê hulle moet ...
-
Wees Versigtig Hoe Jy Leef
Ons het net een lewe om op hierdie aarde te leef en die dae flits so vinnig verby… So wat gaan jy met jou ‘vandag’ doen? Wat gaan jy, met jou ‘môre’ doen? Ons moet ...
-
Die Wêreld het Genoeg Kritici
Kritiek en konflik is deesdae hoogmode in die normale domein. Dit kom oral voor: in die politiek, in die ideologie, die sosiale sfeer en ook in die geloofslewe. Dit voel asof ...
-
Wat God Regtig van Jou Wil Hê
Soos enigiets in die lewe, kan Christenskap omskep word in ‘n winsgewende besigheid. Die rykdom van sommige kerke is verstommend. En dit is maklik vir eenvoudige godvresende ...
-
Selfs Wanneer Jy Oud Word …
Een van die groot tragedies wat deesdae soos ‘n wêreldwye pandemie afspeel, is dat ouer mans en vroue – diegene met die ervaring en wysheid van jare – handdoek ingooi. ...
-
Iets om te Onthou
Ons voel dikwels heeltemal alleen wanneer ons teëspoed in die gesig staar; die een of ander stryd voer; of in een of ander gemors vasgevang is. Ons ís dalk nie alleen nie, maar ...
-
‘n Gawe wat Dikwels Oor die Hoof Gesien
Hoe meer ek sien hoe mense lewe, hoé meer word ek geraak deur die realiteit dat elkeen van ons in een of ander stryd gewikkel is. Wat van jou? Gelukkig is daar kort tye wanneer ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Die Perfekte Landing
Weet jy dat navorsing vir ons sê dat die meeste mense wel bid. Maar het jy al ooit gedink aan wat met jou gebede gebeur wanneer jy bid? Verdwyn hulle net in die niet? Hoe sien ...
-
Hartseer wat tot Verlossing Lei
Hartseer is nie iets wat ons onsself ooit sal toewens nie. Hoekom sou ons? Maar wag ‘n bietjie, kan ek vir jou sê dat daar een soort hartseer is wat God wil hê ons moet ...
-
God Bemoedig Jou
Die woord “swaarkry” teken nie ‘n mooi prentjie nie, nè? Dit is beslis nie een waarvan ons ooit eienaarskap van sal wil neem nie. En tog is daar tye wanneer daardie ...
-
Reinig Jouself
God maak kosbare beloftes aan diegene wat hul vertroue in Jesus stel. Hy belowe dat Hy ons God sal wees en dat ons sy volk sal wees; dat Hy by ons sal woon. Dit spruit voort uit ...
-
Wanneer Vriende Jou Verlaat
Daar is niks wat ons meer van stryk af bring, niks wat meer ontstellend is, niks wat meer teleurstellend en … sommer net pynlik is, as wanneer iemand wat jou vriend is wanneer ...
-
Wie se Fout is Dit?
Ek het al ‘n paar dwase dinge in my lewe aangevang. Wat van jou? Ons wens ons kon hulle ongedaan maak … maar ons kan nie. En, heel moontlik, ervaar jy steeds die gevolge ...
-
Hoe om God Te Eer
Mense doen deesdae ‘n paar vreemde goed met hulle lywe. Hulle deurboor dit op baie vreemde plekke, laat hulle tatoeëer, tooi hulself op, pronk met hulle lywe en gee hulle ...
-
Die Strik van Rykdom
Is dit eerbaar of oneerbaar vir ‘n belydende Christen om ‘n gerieflike neseier vir hul aftrede te spaar, terwyl daar nog soveel mense dwarsdeur die wêreld is wat ...
-
Met Wie Kan Ons Hom Vergelyk?
Vandag is Sondag. Vir sommige mense beteken dit die einde van een week; vir ander die begin van die volgende. In watter kamp jy ook al is, kom ons sluit Sondag saam op ‘n ...
-
God Sal Jou Dra
In ‘n wêreld wat so om sukses wentel, kan dit moeilik wees om die gevoel dat jy nie goed genoeg is nie, af te skud. Ons is mos veronderstel om bekwaam en selfstandig te ...
-
Loop op die Regte Pad
Die lewensreis het baie kinkels en draaie, en baie vurke in die pad. Jy kan ongetwyfeld terugkyk en sien hoe ‘n onbeduidende klein besluitjie om hierdie kant toe te loop, in ...
-
‘n Evangelie van Teenstrydighede?
Weet jy daar is tye, wanneer die goeie nuus van Jesus glad nie soos goeie nuus voel nie. Hy het immers self vir ons gewaarsku dat om sy dissipel te word, harde werk van ons sal ...
-
God se Genade
So baie dinge in hierdie lewe vereis harde werk. Goeie huwelike werk nie vanself nie, dit verg moeite. Om kinders groot te maak, verg baie moeite. Loopbaanbevordering vereis … ...
-
Hardloop die Resies
Daar is tye in elkeen van ons lewens wanneer ons lus is om tou op te gooi. Of dit nou in jou huwelik is, in jou werk, in jou geloofswandel. . . Jy is nie die enigste een wat so ...
-
Die Bose Diep in die Mens
Daar is soveel boosheid in hierdie wêreld. Dink net aan mense met hul trots, selfsug en arrogansie. Wat van mishandeling, gesinne wat verdeeld is, nasies wat in oorlog vasgevang ...
-
Moenie die Rooi Vlag Ignoreer nie
Ek dink ons sal saamstem dat dit ‘n voortreflike eienskap is om die goeie in ander mense raak te sien, hul potensiaal te waardeer en om hulle so ‘n bietjie genadig te ...
-
Roei ‘n Geskindery Uit
Skinder het die mag om reputasies te verwoes. ‘n Ou geruggie hier, ‘n konfidensiële ou storietjie daar en voor jy jou oë uitvee, word die skinderstroompie ‘n ...
-
Moenie Klippe Gooi Nie
Wanneer ons sien dat iemand anders ‘n verkeerde ding doen, voel ons al te dikwels verplig om regter te speel. Dit is ‘n reaksie waartoe Christene ongelukkig, meer as ander ...
-
Een Blinde Lei ‘n Ander
Dis ‘n ernstige en gevaarlike situasie wanneer enigiemand hul vertroue in ‘n persoon of enigiets anders as die waarheid van die Evangelie van Jesus Christus stel. Selfs ...
-
Wees Vrygewig
Gee jy om as ek jou ‘n ietwat ongemaklike vraag vra? Hoe vrygewig is jy? Wat is jou eerste reaksie wanneer jy iemand in nood sien? Vrygewigheid kom in baie verskillende ...
-
Die Straf Wat Jy Uitdeel
Hoe reageer jy op mense wat die verkeerde dinge doen? Hoe hanteer jy diegene wat jou seermaak; diegene wat nie van jou hou nie; diegene wat jou op een of ander manier verkleineer? ...
-
Die Vriendelikste Persoon in die Vertrek
Mense verskil hemelsbreed van mekaar. Mense is uniek. Jy kan dalk op een vlak hoogs begaafd wees, terwyl die volgende persoon op ‘n ander terrein hoogs begaafd is. Dit is ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Langs die Weg van Goedheid
Navorsing oor ‘n lang tydperk het bevind dat maatskappye wat langtermyn sukses ervaar, binne ‘n gesonde morele raamwerk funksioneer. Hulle doen eerlike besigheid; hulle is ...
-
Moenie Lui Wees Nie
Wanneer word ‘n behoefte aan rus, ons verskoning vir luiheid? Ja, ons weet dat ons almal moet rus van ons arbeid, maar daar is ‘n fyn lyn tussen iemand wat ware rus nodig ...
-
Moenie Verras Word Nie
Die dood is ongelooflik finaal. Wanneer jy sterf, hou jy op om asem te haal, jou hart hou op met klop, jou bloed hou op met vloei, jou brein gaan dood en van daardie oomblik af ...
-
Die Versekering van Verlossing
Baie mense verstaan die enigste vereiste vir toegang tot die ewige lewe heeltemal verkeerd. Sommige sê, ek is nie so ‘n slegte mens nie. Ek behoort reg te wees. Terwyl ...
-
Die Krag van die Lewe
Daar bestaan absoluut geen twyfel dat Jesus indrukwekkende wonderwerke gedoen het nie. Hy het die verlamdes laat loop; die blindes laat sien; vir Lasarus uit die graf laat ...
-
Hoe om nie te Misluk Nie
Het jy al ooit dapper en entoesiasties besluit om in die geloof iets vir God te doen en ‘n volslae mislukking gemaak? Ek het ook al. En dan wonder ons hoekom God nie gehelp het ...
-
Die Gevaar van Godsdienstigheid
Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade – alles wat wonderlik is – te neem en dit in ‘n klomp reëls en wette te ...
-
Jou Voorbedagte Plan om te Sondig
Elkeen van ons het so een swakheid, daardie één ou krakie in ons wapenrusting, daardie één ou sondetjie … wat gereeld terugkom om by ons te spook om ons geloofsreis te ...
-
Wees Vriendelik,Vrygewig en Regverdig
Ek dink dit is deesdae baie maklik om Christenskap so maklik ‘geestelik’ te maak. Mense word so ingetrek deur liedjies te sing en mense op die rug te slaan – loof die Here, ...
-
Wanneer Jy Skuldig Is
In die meeste lande is beroepsgesondheid en -veiligheid ‘n groot saak. En dit is billik, want op plekke waar dit nie ‘n prioriteit is nie, gebeur daar uiteindelik verskriklike ...
-
Watter Soort Buurman is Jy?
Bure het ‘n snaakse manier om jou geduld te beproef. Of dit nou ‘n blaffende hond, boomwortels onder die heining, sigaretrook of ‘n grensgeskil is, om ‘n ...
-
God se Tydsberekening is Perfek
Ek moet ‘n bekentenis maak: ek was nie altyd so in my noppies oor God se tydsberekening nie. Daar was te veel kere wat my lyding te lank aangehou het. En eerlikwaar, daar was te ...
-
Die Wêreld se Grootste Ponzi Skema
‘n Man met die naam van Bernie Madoff, ‘n voormalige voorsitter van die Nasdaq-aandelebeurs, kan spog met die bedryf van die grootste Ponzi-skema in die geskiedenis ...