... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Ek is ‘n Blinde Dwaas!

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Psalm 19: 13,14 Wie kan sy eie oortredings verstaan? Spreek my vry oor verborge sondes, en bewaar my van opsetlike sondes! Laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek vry wees van skuld, en onskuldig aan groot oortredings. (NLV)

Listen to the radio broadcast of

Ek is ‘n Blinde Dwaas!


Download audio file

Nie een van ons wil eers aan onsself, wat nog te sê aan die res van die wêreld, erken dat ons ‘n blindekol in ons mondering, diep in ons siel het, wat ons lewens verwoes. Nie een van ons nie.

Ons trots veroorsaak dat dit moeilik is om ons blindekolle te hanteer. Party mense dra ‘n vrolike masker om die diep seer binne-in te bedek. Ander trek in hul dop terug met die wete dat iets binne nie reg is nie, al kan hulle nie heeltemal hul vinger daarop lê nie.

En die rede waarom ons dit so dikwels nie kan raakvat nie, is omdat ‘n blindekol, per definisie, ‘n probleem is wat ons nie self kan sien of uitpluis nie. Die vaardigheid om daardie blindekolle met hul verwoestende gevolge te hanteer, is om iemand anders se lig daarop te laat skyn om dit aan ons te openbaar.

Maar voordat dit kan gebeur, moet ons onsself verneder deur te erken dat iets verkeerd is en dat ons magteloos is om dit te hanteer. Dit is hoe die psalmis dit in sy gebed tot God stel:

Psalm 19: 13,14 Wie kan sy eie oortredings verstaan? Spreek my vry oor verborge sondes, en bewaar my van opsetlike sondes! Laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek vry wees van skuld, en onskuldig aan groot oortredings. (NLV)

Trouens, hy erken nie net dat hy ‘n blinde dwaas is nie, maar hy spreek ‘n begeerte uit om nie voortdurend in sy geheime sonde vasgevang te word nie. Sy pleidooi aan God is dit: ‘As U my help, kan ek rein en vry van sonde wees.’

En dit is presies wat God ook vir jou wil hê. Dit begin met ‘n begeerte na verandering. Dit begin met ‘n oop, nederige hart.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Help see God’s Word actively working in millions more lives!

Help see countless more lives touched and transformed by the living Word of God – month after month – by making your gift monthly!