... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

God se Vingerafdrukke

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Hebreërs 11:3 Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.

Listen to the radio broadcast of

God se Vingerafdrukke


Download audio file

Het jy al ooit gedink dat daar iets meer aan die lewe moet wees as ‘n malle gejaag na wind? Dit kan tog nie al wees wat die lewe bied nie. Daar moet beslis iets meer wees!

Laat ek jou iets vra – as jou motor teen die spoed van lig kon beweeg, sou jou kopligte nog werk? Nogal ‘n goeie vraag. Ek was mal daaroor om fisika te studeer, of dit nou sterrekunde was, waar ek oor die heelal geleer het, of kwantummeganika om die atoom te probeer verstaan.

En die snaakste ding hiervan is, dat soveel van die dinge wat ons dink ons ​​weet, tog maar slegs op onbewese, wetenskaplike teorieë gegrond is.

Die heelal is inderdaad ‘n merkwaardige plek. Dink net  aan die oneindige heelal, waarvan ons net ‘n klein deeltjie kan sien, tot by ‘n onsigbare elektron wat ons aanneem bestaan … En tog gee party mense voor dat dit alles per ongeluk tot stand gekom het!

Aan die anderkant kan ons vra: “Is dit waar? God, het U dit alles vir my geskep? Jesus, het U my regtig so lief gehad, dat U in my plek aan die kruis sou sterf? Vader is U plan vir my die Ewige Lewe?”

Nee, my vriend, ek kan nie vals wees nie. As ek opkyk na die Melkweg, of na die ongelooflike begaafde mense om my, of selfs, om die waarheid te sê, na my hond, kan ek nie vir ‘n oomblik enige ander teorie aanvaar nie.

God se vingerafdrukke is oor alles.

Daar is soveel meer in die lewe as wat ons kan sien, meer as dit wat ons dink ons ​​weet. Miskien is dit die rede waarom soveel mense deur die lewe swerf met ‘n knaende gevoel dat daar iets meer moet wees.

Hebreërs 11:3 Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge