... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Ek het ‘n vraag

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Johannes 3:16 Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê.

Listen to the radio broadcast of

Ek het ‘n vraag


Download audio file

Daar is deesdae baie bitsige gesprekke en argumente in die openbaar oor dinge soos sonde en hemel en hel. Die debat skep diep verdeeldheid. Maar vir my lyk dit asof daar iets in die debat ontbreek. Wag nou, ek het ‘n vraag. Laat ons vir een oomblik aanneem dat God inderdaad God is. Hy skep die hele heelal, dan plaas Hy ons daarin. Hoekom Hy dit gedoen het, weet niemand nie. Maar die feit is, Hy het. En wat doen ons? Ons draai dan ons rug op Hom soos ‘n opstandige tiener sy rug op sy ouers draai. Wie het God nodig? Wat weet Hy in elk geval? Verstaan jy wat ek sê? Goed, hier is my vraag: Hoe sou jy gereageer het as jy God was? Dink mooi: hoe sou ek en jy, mense soos ons, behandel het as ons in God se skoene was? Sou jy bereid wees om Jesus vir sulke ondankbare mense te word? Sou jy bereid wees om mense wat hul rug op jou gedraai het, met liefde te behandel? Meer nog, sal jy toelaat dat hulle jou slaan, op jou spoeg, jou kruisig? Sal jy? Ek is nie seker of ek dit sou toelaat nie. . . Maar dis nie al nie, kyk wat staan in: 1 Johannes 3:16 Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Hy het dit inderdaad gedoen. Hy het gely en gesterf vir ons –  vir ons wat eendag ons rug op Hom sou draai. Die konsepte van reg en verkeerd, sonde en vergifnis, hemel en hel … wel, dit lyk asof dit deesdae baie aanstoot gee en daar is deesdae wêreldwyd bitter kritiek hierteen. Nou ja, so is dinge … maar dit lyk ook nie of ons deesdae meer soveel oor liefde praat nie. Dit is hoe ons weet wat ware liefde is: Jesus het sy lewe vir ons gegee. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge