... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Multifokale Lense

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Jakobus 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees oor dié wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel.

Listen to the radio broadcast of

Multifokale Lense


Download audio file

Konflik kom oral voor. Maar weet jy, ons dra dikwels by tot die konflik, net omdat ons op die verkeerde manier daarop reageer. Ons wens ons kon dinge anders doen, maar voordat ons onsself kan keer, maak ons dieselfde fout…. weer ‘n keer! ‘n Ruk gelede is ek na my oogkundige om ‘n nuwe bril te kry. Sy stel ‘n multi-fokale bril voor, waar die lense oorgaan tussen naby, middelafstand en ver. Dit was ‘n bietjie van ‘n uitdaging, maar ek het my laat ompraat. . . Toe ek die bril die eerste keer opsit, het dit gevoel of die vloer beweeg. En dit het my ‘n tydjie geneem om dinge op verskillende afstande mooi te sien. Ek moes leer deur watter deel van die lens om te kyk. Maar na ‘n paar weke het dit nie gepla nie. My brein het, sonder dat ek daaraan hoef te dink, outomaties die aanpassings, vir my gemaak. Ek vermoed dat die dieselfde beginsel in ons lewe waar is. Ons sien dinge op ‘n sekere manier, soos ons dit nog altyd gesien het. “Wel, ek moes hom afdank. Wat sal die baas dink? My verhoging is op die spel. ” Hmm. Maar, wat sal gebeur as ons dit sou waag om ‘n ander bril op te sit en deur die lens van genade te kyk na dieselfde situasie? Dit sal natuurlik ‘n rukkie neem om aan te pas. Byt vas, voor jy weet, lyk daardie situasie heeltemal anders. Dit is ‘n sprong van geloof, maar net ingeval jy ‘n bietjie huiwerig voel: Jakobus 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees oor dié wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge