... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Grootste Impak

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Galasiërs 5:13,14 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Listen to the radio broadcast of

Grootste Impak


Download audio file

Goeie kliëntediens word al hoe skaarser. Ons wil almal goeie diens hê. Maar wat gebeur, as dit ons is, wat moet bedien? Hoe effektief is ons om ander te bedien? Ons het byna daagliks met kliëntediens te doen. By die bank, by die supermark, met die taxi-bestuurders, met die onvermydelike oproepsentrum-operateur, ensovoorts, ensovoorts. Ek wonder hoeveel van die diens wat jy al ontvang het, regtig goeie diens was. Dink net aan al die kliëntediens-interaksies wat jy die afgelope week gehad het;  hoeveel van hulle staan vir die regte redes uit? Ek wed jou, nie te veel nie! As ons die dag regtig goeie kliëntediens ervaar, is dit amper ‘n skok. Onthou jy daardie verkoopsman van die afdelingswinkel, wat, soos hy belowe het, opgevolg en teruggebel het? Die loodgieter wat betyds opgedaag het en teen ‘n billike prys, goeie werk gedoen het en selfs skoongemaak het? Dit gebeur nie te gereeld nie. . . Uit jou eie ervaring weet jy en ek, dat goeie diens ‘n kragtige indruk op mense maak. Galasiërs 5:13,14 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as ‘n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Goeie diens spreek boekdele. Weet jy, as ek en jy beweer dat ons in Jesus glo, as ons onsself Christene noem, sal die wyse waarop ons ander dien, vir húlle vertel wie hierdie Jesus, waarvan ons praat, werklik is. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge