... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Kennis maak dit glashelder

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Efesiërs 1:3-6 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees. Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het.

Listen to the radio broadcast of

Kennis maak dit glashelder


Download audio file

Die felste kritiek op die Christelike godsdiens is dat dit net ‘n klomp verouderde, irrelevante reëls is. En wie het buitendien nog meer reëls in hul lewe nodig? Ek verstaan ​​die argument heeltemal, want dit is presies hoe ek vroeër daaroor gevoel het. Mense werk deesdae al hoe meer tuis. Ek doen dit nou al jare lank. Die tegnologie is deesdae so gevorderd. In ons huis is daar ‘n hele paar toestelle – rekenaars, tablette, telefone, drukkers – alles wat aan die WiFi gekoppel is; elkeen met sy eie netwerk. En vir jare kon ek ‘n paar van die toestelle nie behoorlik laat werk nie. Tot op ‘n dag toe ‘n slim rekenaar foendi my ‘n bietjie raad gegee het oor netwerk koppeling en skielik het alles gewerk. Weet jy, dit was hoe die Christelike godsdiens ‘n hele paar jaar gelede vir my gevoel het. Al hierdie reëls het my oorweldig. Totdat iemand my net ‘n bietjie raad gegee het. Efesiërs1:3-6 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees. Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het. Om God te dien, gaan nie oor reëls nie, maar oor liefde en genade. En in ‘n oogwink verander dit alles. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge