... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Gee jou Lewe vir Hom

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Romans 6:23 When people sin, they earn what sin pays—death. But God gives his people a free gift—eternal life in Christ Jesus our Lord.

Listen to the radio broadcast of

Gee jou Lewe vir Hom


Download audio file

Kan jy glo dat dit alweer Paasfees is? Dit beteken ’n langnaweek vir party, sjokolade vir ander. Maar Paasfees, weet jy, Paasfees gaan oor soveel meer as ‘n blaaskansie en ‘n bietjie sjokolade.

Miskien het jy al van Jesus gehoor en wil jy Hom in jou lewe innooi?

Daar is geen formule nie. Geen ritueel nie. Net ‘n eenvoudige gebed. As dít is wat jy wil doen, dan gee ek jou binnekort die geleentheid om dit te doen.

Maar Kom ons kyk wat dit vir jou kan beteken.

Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.

En dit is waaroor Paasfees gaan. As jy Jesus wil aanneem en die gawe van die Ewige Lewe wil ontvang, bid dan saam: 

Vader, dankie dat U u Seun, Jesus gestuur het om te sterf – om die prys te betaal vir al my oortredings. Vandag aanvaar ek Jesus as my Verlosser en vertrou ek op Hom. Here Jesus, Vergewe my vir al die dinge wat ek verkeerd gedoen het. Ek draai vandag van my sonde weg. Ek gee aan U alles wat ek is en alles wat ek het – al my hoop en al my drome. 

Ek wil van vandag af my lewe vir U leef. Vul my asseblief met u Heilige Gees en verander my lewe vir altyd met u liefde, u vergifnis en u genade. Ek bid dit in die naam van Jesus Christus. Amen. 

As jy nou daardie gebed opreg gebid het, dan is jou sonde volkome vergewe. Jesus het jou straf namens jou aan die kruis gedra. Jy het die gratis geskenk van die Ewige Lewe ontvang. Maar as Jy Jesus nog nie aanvaar het nie, moet dit nie uitstel nie, want eendag sal dit te laat wees.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.